AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stroper deur spoorsnyers vasgetrek

Renosterstropery is weer in die kollig ná nóg ’n stroper vasgetrek en deur ’n groep spoorsnyers geskiet is.

Renosterstropery is weer in die kollig ná nóg ’n renosterstroper vasgetrek en deur ’n groep spoorsnyers geskiet is.

Luidens ’n berig in Beeld (28 September 2011) is die stroper aangekeer ná hy 16 uur lank deur boere, die polisie en spoorsnyers agtervolg is.


Die man is opgespoor ná die groep sy bloedspoor deur die veld op ’n plaas in die distrik Thabazimbi gevolg het.


Die verdagte het homself glo Maandagaand (26 September 2011) trompop in ’n groep spoorsnyers op ’n buurplaas vasgeloop. Hy het ’n vuurwapen op die spoorsnyers gerig en hy is in die been geskiet. Hy het op die vlug geslaan, maar plaaswerkers het later sy bloedspoor opgemerk en die polisie is in kennis gestel.


’n Skuiling

Die verdagte het glo saam met nóg ’n stroper in ’n skuiling gewoon op die plaas waar hy aangekeer is. Vanuit die skuiling kon hulle vermoedelik die renosters op die plaas goed dophou.


Die mans het glo nog nie ’n renoster op dié plaas doodgemaak nie, maar hulle kan vermoedelik met ’n renostersindikaat, wat tans in die Brits-omgewing aktief is, verbind word.


Die man word tans onder polisiebewaking in ’n hospitaal op Thabazimbi behandel.


Ooreenkoms

Intussen bespreek die departement van omgewingsake en waterwese en die Viëtnamese regering Woensdag (28 September 2011) in Johannesburg ’n samewerkingsooreenkoms om smokkelhandel in renosterhoring te beveg.


Kwessies oor die doodmaak van die diere en die algemene bewaring van die natuur is ook op die agenda. ’n Voorlopige samewerkingsooreenkoms is opgestel ná die twee partye vroeër ingestem het dat dit gedoen moet word.


Bron: Beeld


28 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot