AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stroper- en trekkerverkoper styg dramaties

Die verkope van nuwe trekkers en veral stropers het in Mei dramaties gestyg, maar minder balers as 'n jaar gelede is in dieselfde tydperk verkoop.

Mnr. Bert Pepler, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie, sê in Mei vanjaar is 316 trekkers verkoop. Dit is 'n styging van 63 % teenoor die 194 trekkers wat in Mei verlede jaar verkoop is. Tans is 27 % meer nuwe trekkers verkoop as in dieselfde tyd verlede jaar.

Stroperverkope is selfs nog meer indrukwekkend en is byna 88 % hoër as in dieselfde tyd verlede jaar. In Mei vanjaar is 19 nuwe stropers verkoop teenoor die sewe stropers wat in verlede jaar verkoop is. In Mei vanjaar is slegs 11 nuwe balers verkoop teenoor die 16 in Mei verlede jaar.

Daar is twee belangrike redes vir die volgehoue goeie verkope. "Goeie oesvooruitsigte ten opsigte van produksie en prys beteken dat boere nou hul verouderde toerusting kan vervang. Die pryse van nuwe toerusting het toegeneem weens die swakker rand en gevolglik is gebruikte toerusting redelik skaars. Boere kan dus nou staatmaak op heelwat hoër inruilwaardes as hulle nuwe toerusting koop. Basies is dit 'n kopersmark en kopers put voordeel uit die hudige gunstige marktoestande," sê mnr. Pepler.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.25
-0.0%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,273.50
+0.5%
Platinum
932.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,409
-0.0%
Alle aandele
65,795
-0.1%
Hulpbronne 10
63,678
+0.6%
Industriële 25
79,661
-0.5%
Finansiële 15
14,044
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot