AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Stropers geskiet, 16 renosters dood

Twee stropers is in die Kruger-wildtuin doodgeskiet terwyl 16 renosters glo die afgelope 24 uur vir hul horings doodgemaak is.

Twee stropers is in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet terwyl 16 renosters glo die afgelope 24 uur vir hul horings doodgemaak is.

Luidens ’n verklaring is die stropers Woensdagaand (11 Januarie 2012), in ’n skermutseling met veldwagters geskiet. Sanparke sê die mans was glo van Mosambiek afkomstig.


Volgens Sanparke het dié voorval gevolg ná veldwagters en lede van die Weermag ’n soektog na stropers onderneem het. Die soektog het gevolg ná agt vars renosterkarkasse, waarvan die horings verwyder was, binne 24 uur gevind is.


’n Vuurwapen en ander jagtoerusting is by die verdagtes gevind. ’n Lugsoektog word vandag (12 Januarie 2012) onderneem om vas te stel of die stropers moontlik nog renosters doodgemaak het.


Nóg karkasse gevind

Intussen berig Beeld (12 Januarie 2012), benewens die agt karkasse wat gevind is, is daar glo nóg drie renosterkarkasse Woensdag (11 Januarie 2012), in die Kruger-wildtuin gevind. Sanparke het na bewering nog nie dié vonds bevestig nie.


’n Tweede vonds is ook Woensdag by die Kwanare private reservaat naby Stoffberg gemaak, waar vyf renosters glo onlangs vir hul horings doodgemaak is. Dit bring die totaal op 16 renosters te staan.


Volgens die berig is ’n noodvergadering in Skukuza gehou om ’n strategie vir die krisis in die wildtuin te bespreek. Mnr. Rey Thakuli, woordvoerder van Sanparke, sê: “’n Teenstropingstrategie is op die tafel, maar daar gaan nou saam met die lede van Natjoints gekyk word hoe die toepassing daarvan bespoedig kan word.”


Bron: Beeld


12 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot