AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stropers maai onder wild met gif

Wildstropers wat diere met gif dood het wetstoepassers in Limpopo aan die kopkrap.

’n Vlaag vrektes onder leeus en krokodille wat in Limpopo vergiftig is het die provinsie se wetstoepassers aan die kopkrap. “Ons weet nie of hulle gif nie behoorlik of vinnig genoeg werk nie en of hulle net liggaamsdele afsny waarvoor hulle kopers het nie, maar daar word baie meer diere doodgemaak as wat daar karkasse geskend word vir liggaamsdele,” sê lt.kol. Sakkie Louwrens.

Hy staan deesdae aan die stuur van die Heritage Protection Group (HPG), ’n reservistegroep wat hul toelê op die ondersoek van landelike misdaadtonele. “Ons kan ook nie bepaal waar die verwyderde pote en koppe van die leeukarkasse heen gaan nie,” sê Louwrens.

In Junie was daar ’n deurbraak toe polisie drie Mosambiekse mans in ’n lokval by Giyani aangekeer het toe hulle probeer het om leeupote en -koppe vir muti te verkoop. Die twee leeukoppe en agt pote was waarskynlik afkomstig van twee wit leeus wat ’n week vantevore op ’n plaas tussen Lephalale en Stockpoort vergiftig is. Op daardie stadium was daar reeds vyf leeus wat vir hul liggaamsdele vergiftig is.

Dit is egter nie net leeus en krokodille wat deurloop nie. Omtrent 51 aasvoëls is vroeër in Mosambiek se Limpopo Nasionale Park vergiftig skaars ’n week nadat ’n groep Suid-Afrikaanse natuurbewaarders ’n klomp aasvoëls in Zimbabwe gered het toe húlle gif ingekry het.

In die Mosambiek-voorval is die karkasse van ’n vlakvark, rooibok en twee njala’s met gif besmeer om die aasvoëls te vergiftig. Twee leeukarkasse waarvan die pote verwyder is is ook op die toneel gekry. Louwrens sê hy is redelik seker die leeudele is vir die moeti mark bestem en nie vir Asië waar leeubene in aanvraag is nie. “Dit is goedkoop genoeg om leeubene wettig en relatief goedkoop by leeutelers te koop,” sê hy.

In die jongste voorval is twee leeus in die Marble Hall/Groblersdal-omgewing vergiftig. Gelukkig kon die eienaar betyds sien daar skort iets met sy leeus en die hulp van ’n veearts is ingeroep. Beide leeus is betyds behandel en het nie van die gif gevrek nie.

Jooste sê daar was op hierdie toneel ook lemoene vol gif wat vir renosters uitgegooi is, maar om een of ander rede het die renosters nog nie die lemoene gevreet nie en kon HPG lede dit betyds verwyder.

Captions: Een van die twee leeus wat onlangs deur vermeende muti versamelaars gif ingegee is. Die leeus is gelukkig betyds behandel en het nie gevrek nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,100
-0.5%
Alle aandele
65,480
-0.5%
Hulpbronne 10
62,834
-0.7%
Industriële 25
79,508
-0.7%
Finansiële 15
14,003
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot