AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stropers teiken volstruise vir vere

Die hoë pryse wat volstruisvere op die mark behaal het dié produk nou aantreklik vir stropers gemaak.

Verskeie volstruisboere loop nou deur onder stropers, wat volstruisvere in die nag van die voëls af pluk.

Mnr. Piet Kleyn, hoof-uitvoerende beampte van die Volstruisbesigheidskamer (VBK), sê aanvanklik is net vere wat reeds gepluk is en in stoorkamers gehou is, gesteel.

“Die stropers trek ’n kous oor die voëls se koppe en pluk die vere sommer so in die nag. In sommige gevalle word die voëls eers doodgeslaan voor hulle vere gepluk word,” vertel Kleyn. Die gebeure is nog net in die Klein Karoo aangemeld, en die vermoede bestaan dat dit die handewerk van ’n sindikaat is.

Volstruisboere in die Klein Karoo gaan die afgelope twee jaar gebuk onder kwarantyn op plase en ’n verbod op uitvoer weens ’n uitbreking van die H5N2 virus, of voëlgriep, in die land. Die uitbreking het tot gevolg gehad dat volstruisvere ’n gesogte produk geword het wat ’n goeie uitvoerprys behaal.

Beter as verlede jaar
Volgens Kleyn lyk die situasie oor die algemeen in die bedryf tans beter as wat ’n jaar gelede die geval was. ’n Risiko-analise, wat ’n kundige van Nieu-Seeland oor die plaaslike bedryf gedoen het, word tans met die staat bespreek. Die verslag het aan die VBK knelpunte uitgewys wat aangespreek moet word.

Die bedryf fokus tans daarop om ’n nuwe risiko strategie te implementer, asook om die registrasieproses van plase af te handel. Die registrasieproses is van stapel gestuur ná die uitbreking.

Vars vleisprodukte mag nie tans uitgevoer word nie, maar vleis wat met hitte behandel is mag wel uitgevoer word. Kleyn sê hulle verwag dat dié metode vorentoe meer gereeld gebruik sal word om risikos vir die bedryf te verlaag. Die volstruisleer en –vere bedrywe doen steeds goed.

Meer as 50 000 volstruise moes uitgeslag word weens die uitbreking van die siekte. Kleyn sê ander metodes as uitslagting word ook ondersoek om soortgelyke situasies in die toekoms te hanteer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot