AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Stropery skaad veeartse se beeld’

Veeartse is uitgedaag om eties en met integriteit te praktiseer, aangesien die bedryf se beeld belemmer is deur veeartse wat by renosterstropery betrokke is.

Veeartse is uitgedaag om eties en met integriteit te praktiseer, aangesien die bedryf se beeld belemmer is deur veeartse wat by renosterstropery betrokke is.


Dr. Riaan du Preez, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging, meen renosterstropery is een van die grootste krisisse vir die beeld en openbare betrekkinge van die bedryf. Hy sê die bedryf moet vinnig sy sake in orde kry.


Du Preez het die kongres van die Gesondheids-en-produksiegroep vir Lewende Hawe op Stellenbosch geopen.  “Waar ek kom, ervaar ek baie negatiwiteit. Dit is as gevolg van die optrede van ’n klein groepie mense,” het Du Preez gesê met verwysing na onder meer veeartse se betrokkenheid by renosterstropery.


Stropers gebruik dikwels die verdowingsmiddel M99 wat slegs by veeartse verkrygbaar is.  


Agterdogtig

“Wanneer daardie mense op die voorblaaie van koerante verskyn, raak die veeartse en ons lede gefrustreerd. Mense het al na ons toe gekom en gesê: ‘O, dis hoekom jy ’n nuwe motor kon koop.’ Dit frustreer ons lede,” sê Du Preez.


Hy sê selfs die Regering bejeën die bedryf met agterdog en sien veeartse as ’n “spul skelm ouens”.


“Daar is ’n persepsie dat ons sake nie in orde is nie. My uitdaging aan veeartse is om te sorg dat hulle eties en met integriteit praktiseer. Ons as vereniging moet ons sake agtermekaar kry om ’n verenigde front te vorm."


Volgens Du Preez skaad die “renoster-sage” die veeartsenybedryf se beeld.

“Dit is tyd om ons stemme dik te maak hieroor.”


14 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,702.14
-0.6%
Silwer
20.27
-1.9%
Palladium
2,195.00
-3.0%
Platinum
919.62
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot