AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stryd om agri-sake gaan taai raak

Mededinging in die sakesektor in die landbou in Suid-Afrika gaan in die toekoms drasties toeneem.

Multi-nasionale landboumaatskappye sal al hoe meer die Suid-Afrikaanse arena betree en vir plaaslike maatskappye om te kan meeding, gaan groter konsolidasie nodig wees, sê mnr. Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri.

Hy was ’n lid van ’n paneel sprekers wat met mnr. Theo Vorster, ekonoom, as programleier aan Nasie in Gesprek deelgeneem het. Dit is ‘n kykNET-program waarvoor elke dag ’n opname by die Nampo-Oesdag gemaak is.

Die internasionale beleggingsgroep AgriGroupe het onlangs ál Afgri se aandele gekoop. Venter sê Afgri het ’n anker-aandeelhouer nodig gehad, maar sy grondslag bly in Suid-Afrika. Multi-nasionale groepe weet volgens hom dat Suid-Afrikaanse boere baie kundig is. Die vraag is hoe hierdie kundigheid gebruik kan word om in Afrika uit te brei.

Mnr. Francois Strydom, besturende direkteur van Senwes, wat die program saam met vennote aanbied, het gesê die onderwerp van konsolidasie van ondernemings moet meer in Suid-Afrika bespreek word.

Wette keer konsolidasie

Wetgewing oor mededinging beperk konsolidasie, maar Strydom sê die landbousakesektor is nou in ’n fase van konsolidasie.

Dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, sê dié agri-sakekamer praat met die Regering  oor die kwessie. Hoewel die Regering die konsentrasie van sake wil voorkom, dink hy die gesprekke help om begrip te kweek dat die landbou internasionaal moet kan meeding.

Mnr. Corné Kruger, finansiële direkteur van Senwes, sê landbou-ondernemings moet toenemend sake-oplossings aan boere kan bied, en dit kan nét met kundige personeel gedoen word. Om sulke personeel te kan bekostig, moet ’n onderneming groot genoeg wees, wat weer eens konsolidasie noodsaak.

Strydom sê in die volgende twee dekades gaan die getal landbousake-ondernemings in Suid-Afrika minder word, maar dié ondernemings sal groter wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.70
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,266.50
+0.2%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot