AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Stryd om beter lone gaan voort’

Hoewel die verhoging in die minimumloon help, gaan die stryd om hoër lone op plase voort, sê Women on Farms.

Hoewel die verhoging in die minimumloon help, gaan die stryd om hoër lone en beter werksomstandighede op plase voort, sê Women on Farms.

Die organisasie, wat hom beywer om die lot van vrouens wat op plase werk, te verbeter, sê die nuus dat die minimumloon tot R105 verhoog is, is met gemengde gevoelens ontvang deur vroulike plaaswerkers.

Luidens ‘n verklaring wat deur dié organisasie uitgereik is, sal die nuwe minimumloon van R105 in slegs 42% van plaaswerkers se voedselbehoeftes voorsien. Hulle sien die nuwe minimumloon dus net as ‘n beginpunt om uiteindelik by R150 per dag uit te kom. Hulle dring daarop aan dat daar ook aan hul ander eise voldoen word.

Dit sluit in die einde aan plaaswerkeruitsettings en arbeidsmakelaars, toegang tot produktiewe grond en voordele, soos betaalde kraamverlof vir alle vroulike plaaswerkers.

Wat betref die standpunt dat talle boere nie die nuwe minimumloon kan bekostig nie, het me. Collette Solomon, direkteur van Women on Farms, gesê dat hulle eerder fokus op die minimum behoeftes van plaaswerkers.
“Daar was nog altyd weerstand van boere en die georganiseerde landbou om te toon wat werklik bekostigbare lone vir hulle is. Daarom kan ons nie die impak van verhogings in die minimumloon bepaal nie. Ons kan wel bepaal wat die minimum standaarde vir ‘n billike lewenstandaard vir plaaswerkers is,” sê sy.

“Met Oliphant se aankondiging het plaaswerkers besef hoe sterk hul kollektiewe bedingingsmag is. Die Regering sowel as die georganiseerde landbou het ook besef dat die bedryf nooit weer dieselfde sal wees nie. Terwyl ‘n kritieke punt nou bereik is, gaan die stryd om hoër lone en beter werksomstandighede op plase voort,” lui die verklaring.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot