AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stryd om Senwes woed voort

Terwyl Senwes Bpk. sy aandeelhouers oortuig dat hy op 'n winspad is, werf Landboulex Boerebystand (Edms.) Bpk. fluks steun onder dieselfde aandeelhouers om teen die direksie van Senwes te draai.

Senwes se finansiële omdraaiprogram werp reeds in só 'n mate vrugte af, dat 'n wins wat ekonomiese waarde skep vir die huidige boekjaar begroot word, sê mnr. Johan Dique, Senwes se uitvoerende hoof.

Dít is die boodskap van die Senwes-direksie aan sy aandeelhouers op 'n reeks inligtingsvergaderings. Landboulex volhard intussen met sy poging om Senwes se aandeelhouers te probeer oortuig om hul stemreg oor te dra sodat verlore bates in Senwes herwin en die huidige direksie vervang kan word.

Mnr. Dique sê die reeks inligtingsvergaderings is wél vervroeg, maar dit is nie spesiale vergaderings wat belê is in die lig van Landboulex se steunwerwingsaksie onder die aandeelhouers nie. Goeie reaksie en ondersteuning jeens die huidige direksie word van aandeelhouers op dié inligtingsvergaderings gekry.

Landboulex en Senwes het die afgelope paar weke mekaar behoorlik in die openbaar die stryd aangesê in advertensies en berigte in die media en selfs op hul onderskeie webwerwe. In 'n wending verlede week, was daar selfs 'n gerug dat Landboulex en Senwes tydelik die die wit vlag sou hys om 'n vergadering te belê.

28 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.97
-0.1%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,279.50
+0.9%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,571
+0.6%
Alle aandele
65,969
+0.5%
Hulpbronne 10
63,097
-0.9%
Industriële 25
80,356
+1.4%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot