AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Stryd oor Oos-Kaapse paaie duur voort

Daar is nóg slaggate in die Oos-Kaapse paaiestryd.

Raadop Oos-Kaapse boere wag reeds amper ses maande om te hoor hoe die provinsiale regering gaan voldoen aan ’n hofbevel om dié provinsie se ellendige paaie te verbeter.

Teen druktyd was die verwagting dat regter John Smith van die Grahamstadse hooggeregshof binnekort sou uitspraak gee in die voortslepende regsgeding wat begin het toe ’n raadop Agri Oos-Kaap verlede Augustus in dié hof ’n aansoek gebring het om die provinsie se direkteur-generaal van paaie en openbare werke te dwing om dringende instandhouding en herstelwerk te doen aan die grondpaaie wat onder sy departement se jurisdiksie val.

Op 12 Mei het Smith beveel die provinsiale regering moet binne 30 dae ’n verslag aan die registrateur van die hof voorlê wat uiteensit hoe hulle beplan om die paaie binne hul jurisdiksie te herstel en in ’n goeie toestand te hou. Mnr. Douglas Stern, voorsitter van Agri Oos-Kaap, het aan Landbouweekblad gesê die departement het sedertdien by drie geleenthede aansoek gedoen om uitstel vir die indien van die verslag.

Wag nóg langer

Albei partye se regsverteenwoordigers het toe weer op 10 November voor die regter verskyn om hul saak te stel. Stern sê die provinsiale regering het op dié geleentheid bloot ’n opsomming gegee van watter instandhoudingswerk reeds gedoen is en verduidelik dat hulle ernstige begrotingsprobleme ondervind.

Die regter het ná die byeenkoms uitspraak voorbehou. Stern sê die huidige agterstand met die instandhouding van paaie in die Oos-Kaap word op sowat R25 miljard beraam.

“Afgesien van onberekenbare skade wat jaarliks aan boere se voertuie aangerig word, is daar ook baie vervoermaatskappye wat weier om goedere op plase af te lewer of op te laai uit vrees dat hul vragmotors ook beskadig sal word. Die provinsie se grondpaaie word as die swakste in die land beskou,” het Stern bygevoeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot