AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4875
-5,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4923
7,00
YMAZ
05 Okt
-
4585
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stryd oor waterrekeninge duur voort

Die TLU SA se dispuut met die Departement van Water en Sanitasie oor waterrekeninge aan boere duur voort.

Die TLU SA sê hy het ’n geruime tyd gelede ’n dispuut verlaar met die Departement van Water en Sanitasie verklaar oor waterrekeninge wat uitgereik word aan boere.

In ’n mediaverklaring sê die organisasie die dispuut spruit uit fakture wat “in baie opsigte gebrekkig is” en nie korrek is nie. Die department se fakture dui nie aan hoe die bedrag wat veskuldig is, bereken word nie, en fakture word uitgereik waar daar geen water beskikbaar is nie.

Die TLU SA sê ook dat fakture uitgereik word sonder om te toon hoe die hoeveelheid waterverbruik gemeet is end at rekeninge ook nie spesifiseer watter dienste gelewer is nie.

“Die dispuut word jaarliks met Departement Waterwese herbevestig. Die TLU SA het onlangs weer ’n regsopinie van ’n senior advokaat wat in waterreg spesialiseer gekry, wat bevestig dat ons dispuut op goeie gronde staan,” sê die organisasie.

Die lys van boere wat deel wil wees van die dispuut sluit binnekort en die TLU SA versoek dat diegene wat reeds deel van die dispuut is, hul besonderhede herbevestig deur hul besonderhede na wilma@ntlu.co.za te stuur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,718.27
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,315.00
-0.3%
Platinum
925.00
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,752
-0.2%
Alle aandele
66,157
-0.2%
Hulpbronne 10
64,099
-0.7%
Industriële 25
80,021
-0.1%
Finansiële 15
14,082
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot