AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Stryd teen brucellose bring hoop

Dit is nie meer aanvaarbaar dat die staat vir boere sê wat om oor veesiektes te doen nie – boere en organisasies moet ook betrek word, sê dr. Pieter Vervoort.

'n Landwyeprojek van die Nasionale Dieregesondheidsforum teen die groeiende bedreiging van brucellose kan rigtinggewend wees in hoe Suid-Afrika sy kuddegesondheid – en dus die gehalte van sy rooivleis – kan beskerm en verbeter. Met dié projek wil die forum samewerking tussen boere, staats- en private veeartse bemiddel.

Dr. Pieter Vervoort, voorsitter van dié forum, sê die veldtog is geskoei op ’n bloudruk wat die bedryf en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye saam met die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) opgestel het en sal in die toekoms vir ander siektes ook aangewend word.

“ ’n Belangrike saak wat in die OIE se verslag uitgestippel is, is die noodsaaklikheid van beter samewerking tussen die staat en die openbare sektor,” sê Vervoort.

Boere moet deel word van oplossing

“Dit is nie meer aanvaarbaar dat die staat vir boere sê wat om te doen nie. Die breë diereproduksiesektor, bestaande uit organisasies en boere, moet deel van die oplossing word, anders sal daar geen vordering wees nie.”

Vervoort sê brucellose het etlike kenmerke wat dit ideaal maak om ’n breër model vir siektebestryding te ontwerp. Die bestryding daarvan vereis ’n goeie identifikasiestelsel vir diere, sowel as ’n stelsel om die beweging van diere te moniteer. Omdat die siekte van dier na mens oorgedra kan word, is die bestryding daarvan meer as een beroep se verantwoordelikheid. Goeie laboratoriums is ook noodsaaklik.

* Lees ook: Beesbrucelose: 12 dinge wat jy moet weet

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
-1.0%
Rand - Pond
21.48
-0.5%
Rand - Euro
18.87
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,017.50
+0.4%
Palladium
1,642.38
-0.2%
Goud
1,923.79
-0.3%
Silwer
23.63
+0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot