AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4580
30,00
SOYA
02 Des
-
10555
137,00
SUNS
02 Des
-
10929
-101,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4935
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Stryd woed oor Osbloed

’n Stryd oor watter wynmaker die naam “Osbloed” vir sy wyn kan gebruik, kan dalk eersdaags in die hof draai.

’n Stryd oor watter wynmaker die naam “Osbloed” vir sy wyn kan gebruik, kan dalk eersdaags in die hof draai.

Daar is tans twee weergawes van “Osbloed-wyn” in die Wes-Kaap beskikbaar, maar daar is ’n dispuut hangend oor wie dié handelsmerk mag gebruik, aldus Beeld.


Die oud-Springbok Os du Randt en mnr. Eion du Toit van die Paarl het verlede week ’n Pinotage Rosé en ’n rooiwyn-versnit onder die naam “Osbloed” bekend gestel.


Tweede weergawe

Intussen bemark mnr. Bertus van Niekerk, ’n oud-dominee van Somerset-Wes, sy eie rooiwyn-versnit onder dieselfde naam. Van Niekerk het aan Du Toit ’n prokureursbrief gestuur waarin hy hom vra om op te hou om die naam “Osbloed” te gebruik.


Du Toit formuleer glo tans ’n reaksie op die kwessie. Hy het ook te kenne gegee dat hy en Du Randt hul sake volgens die boek gedoen het en nou skade ly as gevolg van die situasie.


Du Randt het aan Landbouweekblad gesê hulle reken hulle het die naam eerste geregistreer. Hy het ook gesê hy meen Van Niekerk probeer "myle" uit die debakel kry omdat 'n bekende persoon betrokke is.


Intussen sal die Osbloed-wyne glo steeds beskikbaar wees tot die kwessie

uitgestryk is.


Bron: Beeld


6 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-0.3%
Rand - Pond
21.60
-0.5%
Rand - Euro
18.52
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.99
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,799.10
-0.2%
Silwer
22.72
-0.2%
Palladium
1,924.95
-1.0%
Platinum
1,040.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,204
-1.0%
Alle aandele
74,215
-1.1%
Hulpbronne 10
74,620
-1.8%
Industriële 25
91,718
-0.5%
Finansiële 15
15,154
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot