AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Stuart Symington lei nou PPECB

Mnr. Stuart Symington is deur die raad van toesig oor die uitvoer van bederfbare produkte aangestel as die organisasie se nuwe hoof uitvoerende beampte.

Mnr. Stuart Symington is deur die raad van toesig oor die uitvoer van bederfbare produkte (PPECB) aangestel as die organisasie se nuwe hoof uitvoerende beampte (HUB). Symington was voorheen die HUB van die Uitvoerforum vir Vars Produkte.


Symington is uit 64 kandidate gekies om mnr. Luvyuo Mabombo op te volg. Mabombo het die organisasie in Augustus verlaat. Symington, wat tien jaar lank by die Uitvoerforum vir Vars Produkte gewerk het, is baie opgewonde oor sy nuwe pos. Hy sê sy grootste uitdaging is om geloof in die organisasie te herstel:


“Ek wil die PPECB se dienste verpak sodat lede kan sien ons voeg waarde toe tot die bedryf. Wanneer heffingverhogings aangekondig word, sal hulle dan nie omgee om meer te betaal nie,” het hy aan Landbou.com verduidelik.


Hy wil dít bereik deur te verseker die PPECB verskaf die dienste wat hy veronderstel is om te verskaf; om verhoudings met lede en ander organisasies te versterk en om meer in pas te wees met wat verskillende markte vra.


“Ons moet altyd onthou dat die mark die rede vir ons lewensvatbaarheid is,” sê hy.


'Ken die bedryf'

Mnr. Louis Voster, voorsitter van die PPECB, is baie gelukkig met die nuwe aanstelling: “Symington ken die bedryf soos die palm van sy hand. Hy ken die sterk en swak punte van die PPECB. Hy sal ons kan help om vir ons lede ’n mededingende voordeel te gee bo lande wat nie so ’n organisasie het nie.”


Mnr. Anton Rabe, HUB van Hortgro, het ook die nuus verwelkom: “Dit is ’n goeie skuif. Symington ken die behoeftes van die mark en sy kliënte en hy het die vermoë om goed wat op die oomblik lastig is by die PPECB reg te stel.


"Dit sluit in ’n gebrek aan kapasiteit, inkonsekwentheid en ondoeltreffende inspeksies, dienste wat nie kostedoeltreffend uitgevoer word nie en ’n bestuur wat uit voeling geraak het met die behoeftes van sy lede.”


Symington sal in Februarie in sy nuwe pos begin werk.


28 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot