AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Studenterugby op Potchefstroom

Dis tyd vir studenterugby. Vanjaar word die SA Landboukolleges PANNAR Rugbyweek aangebied deur Potchefstroom Landboukollege vanaf 27 Junie 2002 tot 5 Julie 2002, by die Landboukollege. Voorwaar 'n voorreg - en nog 'n nasionale sportgeleentheid wat op Potchefstroom aangebied word.

Die hoofborg van die geleentheid sedert 1987 is PANNAR SAAD (EDMS) BPK. Hul betrokkenheid by die Rugbyweek dra by tot die ontwikkeling van studenterugby en die ontwikkeling van individuele spelers. Die rugbyweek het dan al spelers van formaat opgelewer. Bekende spelers uit die geledere is, onder andere, Hannes Marais en Gary Teichmann; albei voormalige Springbokkapteins en Pieter de Villiers wat tans vir Frankryk speel.

Gedurende dié week word 17 wedstryde gespeel en ding die ses deelnemende spanne mee om 'n verskeidenheid van trofees wat die peil van mededinging verhoog tot 'n vlak van sprankelende rugby.

Om so 'n spoggeleentheid aan te bied, verg groot finansiële insette, maar benewens die hoofborg bied ander instansies ook ondersteuning.

Voorbereidings vir die geleentheid gee 'n gewoel en gewerskaf af by die Landboukollege. Blyplek, etes, verversings, wedstrydreëlings, onthale en ontspanning moet aandag kry. Dan word daar ook nuwe fasiliteite geskep soos 'n nuwe telbord. Rugby-ondersteuners word dan nou reeds uitgenooi om die rugby te kom geniet. Die program sal by 'n latere geleentheid via die pers bekend gestel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot