AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9212
58,00
CORN
07 Okt
-
4811
-7,00
SOYA
07 Okt
-
8805
45,00
SUNS
07 Okt
-
10625
145,00
WEAT
07 Okt
-
7203,2
-6,80
WMAZ
07 Okt
-
5061
1,00
YMAZ
07 Okt
-
4832
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Studie oor lone moet blitsig klaar

Navorsing oor die vasstelling van minimum lone vir plaaswerkers moet baie vinnig afgehandel word.

Bydraes oor die vasstelling van lone vir plaaswerkers moet teen 30 November ingelewer wees, vra die Departement van Arbeid.

Dié versoek is op 15 November in die Staatskoerant gepubliseer. Dié kennisgewing het ook uitgewys dat die sektorale vasstelling van lone vir plaaswerkers vir ’n drie jaar-tydperk, wat in Maart 2012 gepubliseer is, gekanselleer is.

Die Landbousektor Eenheidsforum (ASUF) was deel van die proses aangaande onderhandelinge tussen die departement, vakbonde en verskeie ander belanghebbende partye. Luidens ’n verklaring sê die forum ’n vergadering het op 22 November tussen die departement, vakbonde en die Landbou-werkgewersorganisasie plaasgevind. Die Kommissie vir Bemiddeling, Arbitrasie en Versoening het die vergadering behartig.

Volgens die ASUF het dit tydens die vergadering duidelik geword dat die verskillende partye baie verskillende uitkomste van die vergadering verwag het, met vakbonde wat ’n minimumloon van R150 per dag geëis het, terwyl klagtes oor viktimisasie, arrestasies en uitsettings ook op die tafel geplaas is.  

Besluite oor lone
ASUF het ná die vergadering besluit dat ’n akademiese studie – wat op bewyse gebaseer moet wees – oor die modelle wat vir die vasstel van minimumlone gebruik moet word, teen 30 November voltooi moet wees. Dié studie deur onafhanklike kundiges sal onder andere ook op die invloed van ’n verhoging in lone op wingewendheid, afleggings en voedselsekerheid moet fokus.

Tydens die vergadering is ook besluit dat ’n subkomitee die dispute tussen werkgewer en werknemer aangaande viktimiasie, onwettige uitsettings en verkeerde dissiplinêre prosesse moet ondersoek. “ASUF was duidelik oor sy standpunt dat waar kriminele bedrywigede plaasgevind het, die reg sy gaan moet gaan.”

’n Proses sal ook onderneem word om die vereistes aangaande werkstoestande te bespreek.

Vergaderings oor die verskillende aangeleenthede en die prosesse tans aan die gang, vind deurentyd plaas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.57
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,261.03
-0.0%
Platinum
929.86
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,144
-0.5%
Alle aandele
65,519
-0.5%
Hulpbronne 10
63,241
-0.1%
Industriële 25
79,412
-0.8%
Finansiële 15
13,986
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot