AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stygende grondpryse ‘keer insolvensie’

Stygende grondpryse veroorsaak dat boere nie meer insolvent kan raak nie, meen een van Suid-Afrika se grootste boere.

Grondpryse styg só vining en die proses wat gevolg moet word om ’n boerdery insolvent te verklaar, duur só lank dat die grond ná vier jaar tot 40% méér werd is en die boerdery dus weer solvent is,” sê mnr. Charl Senekal.

Senekal, ’n suikerboer van Pongola, was die genooide gasspreker op die SA vereniging van Sybkohaarkweker se kongres in Port Elizabeth. Senekal het gesê teen die tempo waarteen grondpryse styg, kan boere na sy mening nie meer insolvent raak nie.

Hoewel die verwagte groeikoers in Suid-Afrika net in die omgewing van 1% sal wees, bly grondpryse styg en sal dit na verwagting in die volgende 4 tot 5 jaar jaarliks met tussen 7% en 10% toeneem. Dit beteken ’n verdubbeling in die waarde van ’n plaas elke sewe tot agt jaar, sê Senekal.

Hy meen ’n opwindende toekoms wag vir die landbou en boere. “Ons moet baie dinge waardeer wat ons bloot as vanselfsprekend aanvaar. Dit sluit ’n stabiele regering, godsdiensvryheid, goeie marke en goeie infrastruktuur in. Een van die grootste uitdagings is egter om die onderwysstelsel wat tans onder die swakste ter wêreld tel, drasties te verbeter. Meer as 90% van die land se probleme kan opgelos word indien onderwys verbeter word.”

Hy het gesê aangesien produktiwiteit voortaan ’n ál groter rol in die landbou gaan speel, boere ook hulle kant moet  bring om werkers deur middel van opleiding te bemagtig. Die minimum lone kan tot R150 per dag styg. “As jy verplig gaan word om iemand tussen R5 000 en R6 000 per maand te betaal, maak seker hulle verdien dit. Hulle is dit werd.”

Hy het voedselproduksie as die enigste werklik volhoubare bedryf in die wêreld bestempel. “Mynbou plunder die aarde en is nie volhoubaar nie. Jy kan leef sonder edelstene, goud, silwer en platinum, maar nóóit sonder kos nie.”

* Senekal, wat ’n 25%-aandeel in ’n suikermeule het, beplan om teen 2017 sowat 6 000 ha onder suikerverbouing te hê, wat hom een van die wêreld se grootste private suikerboere sal maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot