AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stygende wolprys - breë glimlagte

As jy ’n boer sien met ’n breë glimlag, kan jy seker wees dis ’n wolboer, want die wolprys bly aan die styg!

Wolpryse het vir ’n vyfde agtereenvolgende week verbeter en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 4% gestyg tot R108,63/kg (skoon) – die hoogste vlak vir die seisoen.

Dit is nie net 24% hoër as die openingsveiling nie, maar is ook 3,3% bokant as die hoogste vlak wat verlede seisoen aangeteken is. Dit beteken ook dat die aanwyser net in Oktober met 23% verbeter het.

Uitstekende mededinging onder die kopers het gehelp om pryse op te stoot ondanks ’n sterker rand, wat met 1% teenoor die Amerikaanse dollar verstewig het vergeleke met verlede week se gemiddelde koers.

Nóg ’n rekordprys
Fynwol het weer goeie pryse behaal en ’n rekordprys vir die seisoen is opgestel toe die Grahamstadse fynwolboer Mike Palmer ’n vetwolprys van R112,45/kg vir ’n baal AH-wol van 15,9 mikron behaal het. Die naashoogste prys van R110,20/kg (vetwol) is betaal vir ses bale BH-wol van 16,5 mikron van John Muller van Cathcart.

’n Totaal van 9 906 bale is aangebied waarvan 99% verkoop is.                     

Die gemiddelde skoonwolpryse van lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte was soos volg: 18 mikron was 1,1% duurder op R119,49/kg, 19 mikron verbeter met 0,7% tot R112,75/kg, 20 mikron daal met 1,2% tot R105,15/kg, 21 mikron was 1,1% goedkoper op R102,00/kg en 22 mikron verbeter met 0,9% om op R99,83/kg te sluit.  

Sowat 10 000 bale sal volgende week onder die hamer kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot