AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stygings in prys van brandstof voorspel

Terwyl brandstofpryse tot 20% van boere se produksiekostes beslaan, is nog 'n styging vir Maart aangekondig.

Daar word verwag dat petrolpryse op 5 Maart met 33c/liter en dieselpryse met 26c/liter by 5 Maart sal styg. Mnr. Wandile Sihlobo, 'n ekonoom van Graan SA, skat dat die wisselkoers 19c/liter sal bydrae tot die nuwe petrolprys en 20c/liter tot die verwagte dieselprys. Internasionale prysbewegings dra daarteenoor 14c/liter by tot die verwagte petrolprys en 6c/liter tot die verwagte dieselprys.

Sihlobo verwag dat die rand onder druk sal bly weens arbeidsonrus, die land se groeiende handelstekort en onsekerheid oor die komende verkiesing. Hy het bygevoeg dat Amerika se besluit om minder geld uit te leen nou baie druk op opkomende markte, insluitend Suid-Afrika, sit. Die Amerikaanse Reserwebank het sy bate-verkopeprogram van 85 miljard dollar met 10 miljard dollar gesny en dit lyk asof die Amerikaanse Sentrale Bank dieselfde kan doen – van 65 miljard dollar na 55 miljard dollar.

Die rand het tydens die skryf van hierdie artikel verhandel teen R10,9252 teen die Amerikaanse dollar. Investec voorsien dat die rand rondom R11 in die eerste termyn, R10,75 rondom die tweede termyn, R10,60 rondom die derde termyn en R10,55 rondom die vierde termyn teen die Amerikaanse dollar sal verhandel.

Sihlobo sê dat brandstofpryse nou tussen 15% en 20% van boere se produksiekostes uitmaak. Die prysstygings sal dus verdere druk op plaasmarges sit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,665.81
+0.3%
Silwer
18.91
+0.5%
Palladium
2,182.73
-1.0%
Platinum
870.78
+0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot