AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stywe boete vir Astral oor samespanning

Astral het ’n groot boete gekry weens die prysvasstelling van vars pluimveeprodukte in die Wes-Kaap.

’n Boete van sowat R16,7 miljoen is Astral Operations Limited opgelê ná ’n ooreenkoms tussen die maatskappy en die Mededingingskommissie bereik is. Dié ooreenkoms het gevolg op ’n ondersoek deur die kommissie oor prysvasstelling van vars pluimvee produkte in die Wes-Kaap.

Dié bedrag verteenwoordig 3% van Country Fair – ’n afdeling van Astral – se vars pluimvee-omset in die 2008-geldjaar in die Wes-Kaap. Luidens ’n verklaring sê die kommissie Astral het verder onderneem om nie deel te neem aan enige werksaamhede wat die Wet op Mededinging verbied nie, en om die kommissie by te staan in ’n ondersoek wat tans gedoen word

Die maatskappy moet ook sy prysdata aan die SA Pluimveevereniging (SAPA) deur middel van derde partye verskaf, in ’n formaat wat inligting oor alle kategorieë en pakgroottes insluit. 

Die ondersoek gedoen ná klagte
Volgens die kommissie is die saak ondersoek nadat Country Bird Holdings en South African Poultry (Supreme Poultry) op 20 Februarie 2007 ’n klag teen Astral Foods en Elite Breeding Farms aanhangig gemaak het oor die beperking van mededinging en die vasstelling van handelstoestande aangaande die verskaffing van ouer teelpluimvee.

Die kommissie het ’n saak van dominering van die mark teen Astral en Country Bird na die Tribunaal verwys. Volgens die bevindings is bepaal dat Country Bird 90% van sy ouer pluimveevoorraad van Elite moes ontvang, wat dit verhoed het om met ander verskaffers sake te doen. Elite moes aan die ander kant sy voervoorraad nêt van Meadow Feeds koop, wat mededinging gepootjie het. Astral het volgens die ondersoek ook van een van sy kliënte, MPC Chickens (Proprietary) Limited, vereis om nie dag oue kuikens aan Supreme Poultry te verskaf nie.

Mnr. Chris Schutte, hoof-uitvoerende beampte van Astral, sê hulle kommunikeer die ooreenkoms wat met die kommissie bereik is, reeds die afgelope sewe maande aan die mark. Sodra die ooreenkoms deur die tribunaal bekragtig is, sal die maatskappy ’n verklaring uitreik.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot