AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Subsidies in Nederland onder skoot

’n Mens moet ’n miljoenêr wees om deesdae ’n boer in Nederland te word, sê prof. Akke van der Zipp van die Universiteit van Wageningen.

’n Mens moet ’n miljoenêr wees om deesdae ’n boer in Nederland te word, sê prof. Akke van der Zipp van die Universiteit van Wageningen in Nederland.

Sy het op die SAVVV se kongres gesê die landbou in Nederland is deesdae hoogs gesubsidieerd, maar die doelwit is dat uitvoersubsidies teen 2013 afgeskaf word – al sou die Doha-doelstellings ook misluk.


Hoër verbruik van proteïen

Sowat 15% van dié land se bevolking werk in die voedselketting, maar net 2% werk op plase. Boonop dra die landbou net 1,6% tot die Nederlandse bruto binnelandse produk by. Die verbruik van proteïen in Nederland het sedert 1960 met 60% gestyg omdat meer en beter kos geproduseer is ná die maer jare van die Tweede Wêreldoorlog.


Vanaf volgende jaar tot 2013 word alle pluimvee-batterye en soghuise vir varke in die Europese Unie (EU) uitgefaseer. Alles beweeg na ’n “groener” omgewing, soos organiese voedsel, vegetariese leefwyse, vleisvervangingsdiëte en produksie met ’n lae koolstofspoor.


Vanaf 2006 tot 2008 was die waarde van ingevoerde landbouprodukte na die EU sowat R515 miljard (€53 miljard). Sowat 71% daarvan is afkomstig van ontwikkelende lande. Nederland met sy 17 miljoen mense voer 70% van sy diereprodukte uit, meestal na ander lidlande van die EU.


Omgewingsprobleme kwel

Van der Zipp het gesê daar is heelwat omgewingsprobleme in Europa en Nederland waarmee die landbou te kampe het. Al hoe meer skaalekonomie-plase ontstaan, wat weer debatte ontketen oor die invloed daarvan op menslike gesondheid.


Onegalige waardekettingvoordele ontstaan weens die samesmelting van talle landbougeoriënteerde instellings. Dit benadeel die Nederlandse boer, het sy gesê. Landbounavorsing in die EU is grootliks deur private instellings.

Van der Zipp het gesê ’n probleem is dat te min interaksie tussen die landbougerigte vertakkings bestaan en dat elkeen afsonderlik in sy eie rigting ontwikkel.


1 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot