AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Subsidies knou SA boere

Gesubsidieerde invoer, tesame met stygende produksiekoste, is besig om al die streek se boere te knou.

Gesubsidieerde invoer, tesame met stygende produksiekoste, is besig om al die streek se boere te knou, sê mnr. Doug Taylor-Freeme, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Konfederasie vir Landbou-unies (SACAU).


Tydens die konfederasie se jaarkongres in Vereniging het dit aan die lig gekom dat landbou-omstandighede in al die lidlande moeilik is.


“Daar is ‘n algemene neiging dat die meeste kommoditeitspryse deur goedkoop gesubsidieerde invoere kunsmatig verlaag word,” sê Taylor-Freeme.


Insetkoste maak boere seer

Verder is stygende insetkoste ook besig om boere seer te maak. “Ons moet nuwe maniere kry om uitsette te verhoog, terwyl insette verlaag word.”

Terselfdertyd sukkel Suider-Afrika se kleinboere dikwels om toegang tot insette te kry.


“In lande soos Suid-Afrika gebruik kommersiële boere ekonomie van skaal om internasionaal mededingend te bly. Die realiteit is dat dit nie vir almal moontlik is nie.”


Verstedeliking vind regoor die streek plaas, wat beteken dat al minder boere al meer moet produseer. “Dis belangrik dat ons op ‘n streeksvlak harmonie moet skep, sodat ons mense gevoed kan bly. Terselfdertyd wil ons nie inmeng by lande se interne kwessies nie,” sê Taylor-Freeme.


Kapasiteit skiet tekort

Daar is verder ook nie genoegsame kapasiteit om landbou-uitdagings in die streek aan te spreek nie.


Sacau het heelwat gedoen om sy kapasiteit te verstewig, maar ons lidlande moet nou in dié verband bygestaan word. Op dié wyse kan ons ‘n groter invloed hê.”


Taylor-Freeme het toegang tot landboufinansiering ook as een van die grootste kommers uitgelig.


“Sonder kapitaal is uitbreiding nie moontlik nie.”


SACAU verteenwoordig boere in 11 van die 15 lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Agri SA en Nafu is ook by SACAU geaffilieer.


24 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot