AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Subsidies 'onhoudbaar' en moet aandag kry

Die Suid-Afrikaanse Regering sal wil sien dat algemene erkenning op die Wêreldberaad vir Volhoubare Ontwikkeling (WVO) gegee word aan die noodsaaklikheid om landbousubsidies wat markte benadeel, aansienlik te verminder ter wille van volhoubare landbou.

Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, het ná die Verenigde Nasies se bespreking van landbou op die beraad, in 'n WVO-radiogesprek gesê selfs die afvaardigings van Amerika en die Europese Unie het toegegee dat dit nie moontlik is om oor volhoubare ontwikkeling in die landbou te praat as uitvoersubsidies nie aandag kry nie.

Sy sê sy is nie teen alle subsidies gekant nie. "Aansporingsmaatreëls is nodig by navorsing, infrastruktuur, vervoer, besproeiing en grondsorg omdat dit boere in staat stel om meer te produseer. Subsidies mag egter nie handel versteur nie."

Talle internasionale sprekers op die beraad het gevra vir 'n verminderering van landbou-subsidies by ontwikkelde lande sodat boere in ontwikkelende lande op meer gelyke voet kan meeding. Sowat $350 miljard word jaarliks aan subsidies in die ontwikkelde lande bestee.

Mnr. Ian Johnson, ondervoorsitter van die Wêreldbank, het gesê subsidies skep 'n onhoudbare situasie en leiers by die beraad moet daaraan aandag gee. Die landbou in Afrika moet hoë voorkeur kry omdat groei in Afrika noue verband hou met landbou-ontwikkeling.

Dr. Pedro Sanchez, hoof van 'n VN-taakspan, het gesê die mikpunt is om voedseltekorte in Afrika teen 2015 onder beheer te bring. Dit is moontlik as die "politieke wil" daar is.

Om produksie te verhoog, moet die vrugbaarheid van landbougrond herstel word. Hy het dit as 'n "misdaad" bestempel dat misstof twee tot ses keer duurder in Afrika as in ontwikkelde lande is.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot