AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suid-Afrika het 'Agridesa' nodig

Die oproervlae wat tans oor grondsake in Suid-Afrika wapper het die idee van ’n Agridesa by Clem Sunter, ’n toekomskundige, laat posvat.

Die oproervlae wat tans oor grondsake in Suid-Afrika wapper het die idee van ’n Agridesa by Clem Sunter, ’n toekomskundige,  laat posvat.

Luidens sy rubriek op News24.com sê Sunter een van die grooste oproervlae wat Suid-Afrika in ’n vervalle staat, soos Afganistan en Somalië, kan omskep, is grondgrypery.


dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, se veelbesproke toespraak oor grondhervorming en die geskiedenis daarvan, sê Sunter dit is duidelik dat grond ’n baie emosionele kwessie in die land is. “Geen kwessie verdeel landsburgers dieper nie.”


Toekoms

Sunter meen wel dat Suid-Afrika se toekoms belangriker is as sy geskiedenis, derhalwe meen hy ’n Agridesa, soos die 1990’s se Kodesa 1 en 2 is “nóú” nodig. 


Hy sê alle belanghebbendes in die landbou, die Regering, die Land Bank, vakbondbeamptes, landelike gemeenskapsverteenwoordigers, opkomende boere en enigiemand anders wat by die kwessie betrek kan word, moet saam om ’n tafel gaan sit om die toekoms te bespreek.


Hy stel ’n 10-puntagenda vir die vergadering voor. Verder meen hy die deelnemers moet op ’n gelyke oplossing besluit, wat nie sommiges as wenners en ander as verloorders laat nie.


Lees meer hier.


Bron: News24.com

1 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,710.07
-1.0%
Silwer
20.43
-3.0%
Palladium
2,304.35
-0.8%
Platinum
921.50
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,302
-0.9%
Alle aandele
65,718
-0.9%
Hulpbronne 10
63,565
-1.6%
Industriële 25
79,584
-0.6%
Finansiële 15
13,983
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot