AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4824
6,00
SOYA
07 Okt
-
9579
49,00
SUNS
07 Okt
-
10611
131,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
4673
-29,00
YMAZ
07 Okt
-
4653
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suid-Afrika kan nie verder met kragpryse

SA is by ’n versadigingspunt vir kragtariewe, sê Nersa wat oor Eskom se nuwe tariewe moet besluit.

Die “massiewe winsgrense” wat munisipaliteite op elektrisiteitsverkope hef, is besig om ’n toppunt te bereik, óf dit is moontlik by die punt waar dit verlaag moet word.

Dít was die boodskap van ’n woordvoerder van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) aan die Parlementêre protefeuljekomitee vir handel en nywerheid verlede week.
 
Tydens die voorlegging het die organisasie gesê hy is bekommerd oor die invloed van stygende elektrisiteitskoste op verskillende bedrywe, berig Sake24.com. Nersa is tans besig om ’n nuwe aansoek vir kragtariefstygings van 16% per jaar vir die volgende vyf jaar van Eskom te oorweeg.
 
’n Openbare kommentaarproses sal in Januarie volgende jaar plaasvind, en die land se landbou-organisasies het reeds aangedui dat hulle ook aan dié proses sal deelneem om dié bedryf se kommer uit te spreek.
 
Versadigingspunt
Volgens Nersa is die land besig om vinnig ’n versadigingspunt vir stygende kragtariewe te bereik. Mnr. Charles Geldard, reguleringspesialis by Nersa se elektrisiteitsafdeling, sê hulle het reeds aan die nasionale tesourie geskryf oor munisipale kragkoste, want “munisipaliteite se inkomste uit elektrisiteit is besig om die toppunt te bereik”.
 
Nersa se siening oor munisipale kragkoste stem grootliks ooreen met dié van die Departement van Handel en Nywerheid wat hom ook al daaroor uitgespreek het.

“Hulle sien die elektrisiteitsbedryf as ’n bron van inkomste en dit lyk nie asof hulle die uitwerking op nywerhede verstaan nie. Nywerhede wat elektrisiteit regstreeks van munisipaliteite koop, is besig om onmededingend te raak vergeleke met nywerhede aan wie Eskom regstreeks elektrisiteit verskaf,” verduidelik Geldard.
 
Sowat  60% van plaaslike owerhede se begrotings kom uit die inkomste uit elektrisiteitsverskaffing.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,626
-0.3%
Hulpbronne 10
63,634
+0.6%
Industriële 25
79,470
-0.7%
Finansiële 15
13,963
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot