AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suid-Afrika se beste olyfolies bekroon

? Rekord van 110 olyfolies is ingeskryf vir dié bedryf se jaarlikse toekennings, en 36 is met gesogte toekennings vereer.

Altesaam 36 ekstra suiwer olyfolies van die 2016-oesjaar is op SA Olive se gala-dinee by die Paarl as die beste in Suid-Afrika vereer.

Die premium produkte het goue medaljes in drie kategorieë – Delikaat (6), Medium (20) en Intens (10) – verower. Die kompetisie, wat vanjaar vir die 11de keer aangebied is, het ‘n rekord 110 inskrywings gelok. Bo en behalwe die 36 goud, is 53 silwer en 11 bronsmedaljes toegeken.

Die halfdosyn goue medalje-wenners in die delikaat-kategorie is: De Rustica Estate Delicate EVOO, Greenleaf EVOO, Mont Rouge Owner’s Reserve EVOO, River Press EVOO, Spar Authentic EVOO en Tokara Frantoio EVOO.

In die medium-kategorie is die top-presteerders: Adamskloof EVOO, Andante EVOO, Cederberg Olives Frantoio EVOO, Chaloner Mountain Oil EVOO, De Rustica Estate Medium EVOO, Gabriëlskloof EVOO, Galenia Estate Director’s Blend EVOO, Galenia Estate Estate Blend EVOO, Kleinbergskloof Estate Blend EVOO, Kloovenburg EVOO, Kredouw Frantoio EVOO, Lettas Kraal Green Olive Blend EVOO, Lettas Kraal EVOO, Marbrin Olive Growers Medium EVOO, Mont Rouge Karoo Reserve EVOO, Rio Largo EVOO, Rio Largo Gold EVOO, Waterleliefontein EVOO, Wildekrans Field Blend Selection EVOO en Wildekrans Endless EVOO.

Die medalje-wenners in die intens-kategorie is: Andante Forte EVOO, Andante Intenso EVOO, Anysbos EVOO, De Rustica Estate Intense EVOO, Kransfontein Coratina EVOO, Marbrin Olive Growers Intense EVOO, Marbrin Olive Growers Directors Reserve EVOO, Prince Albert Olives Karoo Blend Intense EVOO, Rio Largo Premium Blend EVOO en Willow Creek Director’s Reserve EVOO.

De Rustica, Marbrin Farm, Porterville Olives, Rio Largo Olive Estate en The Greenleaf Olive Co het elk drie goue medaljes losgeslaan. Galenia Estate, Lettas Kraal en Mont Rouge het elk twee goue medaljes gewen. Adamskloof, Anysbos Olywe, Cederberg Olives, Chaloner, Gabriëlskloof, Kleinbergskloof Olive Estate, Kloovenburg, Kransfontein, Kredouw, Prince Albert Olives, Tokara, Waterleliefontein, Wildekrans en Willow Creek Olive Estate het elkeen een goue medalje verower.

'n Span professionele proeërs het die medalje-aanspraakmakers omsigtig individueel geëvalueer in  terme van kwaliteit, kompleksiteit en balans van aroma en smaak tydens 'n vierdaagse blinde proe.

Die hoogsaangeskrewe proepaneel het bestaan uit die internasionaal-geakkrediteerde olyfolie proepaneel-leier en konsultant, dr. Antonio G Lauro van Italië, en lede van die SA Olive-proepaneel: Leonard Arangies, Robert Claasens, Gerrie Duvenage, Reni Hildenbrand, Birgitta Hofmeyr, Benedetta Lami, Louise Rabie en Kelly White.

Die SA Olive Toekennings word geborg deur Oliomio TEM, Pieralisi en Absa.

Foto-byskrif: Goue medalje-wenners:

Agter, van links: Danie Goosen (Wildekrans), Braam Gericke (Wildekrans), Kallie Frey (Mont Rouge), Barry Anderson (Gabriëlskloof), Quintus le Roux (Anysbos), André Conradie (Kloovenburg), Francois Cilliers (Willow Creek), Dial Steyn (Kransfontein), Joop Steenkamp (De Rustica), Johann Raats (Adamskloof), Willie Duminy (Porterville Olives/Andante), Jan Hendrik Basson (Porterville Olives/Andante).

Middel, van links: Clive Heymans (Marbrin), Marnelle du Preez (Mont Rouge), Gert van Dyk (Tokara)

Voor, van links: Peter Coetsee (Marbrin), Briony Coetsee (Marbrin), Jaen-Marie Marais (Cederberg Olives), Nick Wilkinson (Rio Largo), Karen Chaloner (Chaloner), Kelly White (Greenleaf), Amanda Harlow (Wildekrans), Andries Rabie (Willow Creek), Hestie Roodt (Lettas Kraal). Fotograaf: Andrew Gorman

olyf-wenners.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.89
-0.3%
Silwer
20.42
-1.1%
Palladium
2,282.50
+1.1%
Platinum
919.00
-0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,423
+0.4%
Alle aandele
65,783
+0.3%
Hulpbronne 10
63,199
-0.8%
Industriële 25
79,990
+1.0%
Finansiële 15
13,998
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot