AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Suid-Afrika verloor groot naam in saadbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyle dr. Wynand van der Walt. Foto: Sansor
Wyle dr. Wynand van der Walt. Foto: Sansor
Suid-Afrika het onlangs ’n groot kenner en voorstander van plantbiotegnololgie aan die dood afgestaan.

Suid-Afrika het onlangs ’n groot kenner en voorstander van plantbiotegnololgie aan die dood afgestaan. Dr. Wynand van der Walt (83), stigterslid en eerste hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (Sansor), was sy hele lewe lank by die saadbedryf en gewasforums betrokke.

Hy was ook ’n stigterslid van die vereniging vir saadhandel in Afrika (Afsta) en was jare lank betrokke as lid van Landbouskrywers SA wat hom in 2017 vereer het vir sy besonderse bydrae tot die landboujoernalistiek in sy loopbaan in die saadbedryf. Hy het in sy loopbaan ook verskeie ander toekennings ontvang.

Hy het as plaaskind grootgeword in die distrik George in die Suid-Kaap waar hy skoolgegaan het by plaasskole waar die klaskamer soms op die stoep van die skoolhoof se huis was. Hy het in ’n stadium vertel hoe sy pa daagliks 2 gelling melk aan die skool voorsien het. Hy moes die emmer met melk agter op die fiets vashou, terwyl sy ouer broer 7 km berg af met die fiets gery het. Smiddae moes hulle teen die berg uit terugloop huis toe.

Van der Walt het in 1958 die graad BScAgric aan die Universiteit van Pretoria verwerf en twee jaar later die graad MScAgric in genetika en plantteling. In 1966 het hy sy doktorsgraad in genetika aan die Universiteit van Wisconsin in Amerika verwerf en daarna 22 jaar lank by die Suid-Afrikaanse filiaal van die multinasionale saadmaatskappy Asgrow gewerk.

Daarna was hy vir 13 jaar by Sansor betrokke voor hy in 2002 afgetree het. Ná sy aftrede het hy aktief by die biotegnologie- en saadbedryf betrokke gebly. Hy was onder meer mededirekteur van die biotegnologiebelange-organisasie AfricaBio en ’n lid van advieskomitees binne die oliesade- en graanbedryf.

By alles was hy ’n groot vriend van die joernalistiek en sy afwesigheid laat ’n groot leemte.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot