AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suid-Afrika wen witwynmaker-trofee

Suid-Afrika het die gesogte trofee vir witwynmaker van die jaar vir 2010 by die International Wine Challenge in Londen gewen. 

Suid-Afrika het die gesogte trofee vir witwynmaker van die jaar vir 2010 by die International Wine Challenge (IWC) in Londen gewen en daarmee die land se reputasie gestand gedoen as ? witwynprodusent van wêreldgehalte.

Die toekenning is gemaak aan mnr. Callie van Niekerk, Distell se groepsbestuurder van wyne, en onderstreep dié produsent se vermoë om waarde oor ? verskeidenheid van handelsmerke en wynstyle te lewer.

Uit die agt Suid-Afrikaanse witwyne wat vanjaar goue medaljes by die skou gewen het, was vyf uit Distell se portefeulje. Hulle is die 2009 Nederburg Winemaker’s Reserve Noble Late Harvest, wat ook die IWC-trofee vir die beste Wes-Kaapse botritis-wyn ontvang het; drie Fleur du Cap-wyne: sowel die 2008- as die 2009-oesjaar van sy Noble Late Harvest, en dié handelsmerk se Unfiltered Semillon van 2009; en die 2009 Lomond Pincushion Sauvignon Blanc.

Die verowering van die trofee plaas Distell in die geselskap van die vervaardiger van sjampanje, Champagnes P&C Heidsieck, wat die toekenning as vonkelwynmaker van die jaar ontvang het, en die Franse maatskappy Domaine De La Vougeraie, wat as rooiwynmaker van die jaar aangewys is.

Die paneel, wat alle inskrywings blind geproe het, het sowat 10 000 wyne geproe voor hulle die wenners van die trofeë aangewys het.

Van Niekerk het namens sy wynmaakspan gesê Suid-Afrika verbaas en verheug wynbeoordelaars in die wêreld met die uitnemendheid van wat die land bied.

Distell se prestasie is nie net vir ons maatskappy en die betrokke handelsmerke ’n oorwinning nie, maar ook vir die land. In die huidige baie stram wêreldwye ekonomiese omgewing kom dit op ’n baie geleë tyd, want die wynhandel en verbruikers soek orals gehalte as ’n mededingingsfaktor wat ’n verskil maak.”

Van Niekerk het gesê die drie handelsmerke van die maatskappy wat by vanjaar se IWC erkenning gekry het is al drie gereelde pryswenners. “Nederburg is die Suid-Afrikaanse wynmakery met die meeste pryse, en Fleur du Cap verhoog gedurig sy status danksy indrukwekkende vertonings by binne- en buitelandse kompetisies. Lomond, naby Gansbaai, is ’n betreklik nuwe deelnemer, maar het sedert sy debuut in 2005 reeds verskeie  glanstoekennings in sy sak te steek.”

Die volgende Suid-Afrikaanse wyne het by die 2010 IWC goue medaljes gekry:

Wit

Fleur Du Cap Noble Late Harvest 2008

Fleur Du Cap Noble Late Harvest 2009

Fleur Du Cap Unfiltered Semillon 2009

Klein Constantia Vin De Constance 2005

Lomond Pincushion Single Vineyard Sauvignon Blanc 2009

Nederburg Winemaker’s Reserve Noble Late Harvest 2009 Wes-Kaapse Botritistrofee)

Oak Valley Chardonnay 2009 (Suid-Afrikaanse Witwyntrofee)

Stellar Organics Heaven On Earth NV

Rooi

Dunstone Shiraz 2008

Vrede en Lust Boet Erasmus 2007 (Suid-Afrikaanse Rooiwyntrofee)

13 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,548
-0.8%
Alle aandele
76,161
-0.7%
Hulpbronne 10
66,663
-1.3%
Industriële 25
102,787
-0.4%
Finansiële 15
15,491
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot