AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suid-Afrikaners ‘moet moue oprol’

Kommersiële boere neem Zimbabwiërs in diens omdat hulle werk, al hou niemand hulle dop nie.

Kommersiële boere neem Zimbabwiërs in diens omdat hulle werk, al hou niemand hulle dop nie.


“Suid-Afrikaners wil nie werk nie, want hulle is lui. Dié houding moet verander,” sê mnr. Boitumelo Tshwene, provinsiale minister van die departement van landbou en landelike ontwikkeling in Noordwes. Hy het op die bekendstelling van ’n herkapitaliseringsprogram naby Derby gesê ’n werkkultuur ontbreek in Suid-Afrika.


“Suid-Afrikaners wil niks doen nie en alles verniet hê. Hulle is lui en bederf en dan wil hulle ’n keel opsit as Zimbabwiërs werk kry. Dié dinge moet gesê word sodat dit kan verander.”


Daar word tot in Nigerië gespot met Suid-Afrika se lang rye mense wat toustaan vir toelaes. “Dit is hoe bederf Suid-Afrikaners is. Hulle maak babas en die Regering moet betaal. Iets moet gebeur, want dit kan nie reg wees nie,” het hy gesê met verwysing na kindertoelae.


Tshwene het gesê die stryd vir vryheid was nooit vir enigiets anders as grond nie. “As grond reg gebruik word, kan dit baie probleme oplos. Maar die dinge wat saak maak in ’n boerdery is kennis, harde werk, verantwoordelikheid, betrokkenheid en dissipline – nie net geld nie.”


Hy sê uit duisend swart boere sal net een kom dankie sê vir die staat se hulp. Die ander kom vra nog geld. “Daar is boere wat sedert 1994 nie ’n sent van die Regering gekry het nie.


“Ek wil vir wit boere sê: Moenie paniekerig raak nie, ontspan en boer. Ons het julle nodig, soos julle ons nodig het. Ons moet ’n wiskundige oplossing uitwerk vir dié probleem om by mekaar uit te kom. “Ons het jul kennis nodig. Leer ons sodat ons volhoubaar kan boer as ons op ’n plaas kom.”


Hy het aan die gehoor vertel dat wit boere sy oupa geleer boer het. “Wat hulle nié gedoen het nie, is om ons van die plaas se finansies te leer en ek verstaan hoekom nie. Maar kom ons verander dié houding.”


Vier braaikuikenprodusente van Noordwes wat grond deur die staat se skema vir die herverdeling van landbougrond en Landbank-lenings gekry het, het altesame R42 247 373 van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se herkapitalisering en ontwikkelingsprogram ontvang.


Die departement het homself daartoe verbind om meer as duisend onproduktiewe en verlate plase te herkapitaliseer. Mentorskappe met kundige boere en strategiese vennootskap pe met landbou-ondernemings is deel van die program.


Die departement wil hê dat alle grondhervormingsplase teen 2014 produktief is en dié boere in staat gestel word om op te gradeer na kommersiële boerdery.


7 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot