AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Suid-Kaap, Karoo spoel weg

Vloede en oostromings kom oral in die Oos- en Wes-Kaap voor nadat meer as 200mm reën in Prins Albert, George en by Riversdal aangeteken is.

Vloede en oostromings kom oral in die Oos- en Wes-Kaap voor nadat reën van tot 220mm in Prins Albert, 200mm by George en 260mm by Riversdal aangeteken is.

Mnr. Stephan Gericke, voorsitter van die George-landbouvereniging, sê tot 200mm is sedert Dinsdag (7 Junie) in dié omgewing gemeet, met ‘n gemiddeld van 150mm wat geval het.

Volgens Gericke ervaar die mense in die Riversdal-omgewing tans redelik probleme omdat verskeie paaie en brûe verspoel het en boere van die buitewêreld afgesny is. “My plaas tussen Riversdal en Barrydale het twee jaar gelede laas reën gesien, en nou’t daar al 260mm in twee dae geval.”

Wolwedansdam

Gericke sê dit is ook die eerste keer in jare wat die Wolwedansdam naby Mosselbaai oorloop, aangesien die dam nou 107% vol is.

Die reën veroorsaak tans redelike ongemak vir verskeie gemeenskappe, soos dié langs die rivierlope by Groot Brak en Sedgefield, wat ontruim moes word, vertel Gericke. Hy sê baie paaie en brûe het ook in dié distrik weggespoel.

Volgens Gericke kan dié reën probleme met die land se groentevoorraad in Oktober veroorsaak. “Groenteboere hier in ons distrik sal vir die volgende drie tot vier weke nie behoorlik kan plant nie, en dit is tans ‘n kritiese tyd vir groente, want sommige van hulle word daagliks ge-oes om te sorg dat genoeg voorraad beskikbaar is.”

Groente versuip

Baie groente-aanplantings kan versuip, wat groot finansiële skade kan veroorsaak.

Melkboere in die omgewing ondervind ook baie probleme weens die reën. Een produsent se produksie het die afgelope twee dae met tot 15% gedaal. Die vertrapping van winter weiding weens die modderige toestande is ook ‘n groot kopseer.

“Maar ons is altyd dankbaar vir reën en ons hou nog kop bo water,” sê ‘n moedige Gericke.

Drie riviere in vloed

Intussen sê me. Lizelle Denton, wat naby die Touwsrivier woon, op Landbou.com se gespreksforum baie mense in dié distrik gaan nog vir dae lank gestand wees nadat 130mm reën in die omgewing geval het. “Dit is ongelooflik hoe die Touwsrivier van ‘n klein stroom na ‘n magtige dreunende bruin slang kan verander. Ons dam loop só sterk oor dat jy ‘white water rafting’ sal kan doen!”

Denton sê dit is glo die eerste keer wat die Groot-, Brand- en Touwsrivier almal tegelyk hul walle oorstroom.

Prins Albert kry 220mm

Me. Porchia Adams, woordvoerder vir Agri Wes-Kaap, sê hulle ontvang terugvoer van wyd verspreide reën oor die provinsie, met tot 220mm wat in die Prins Albert-distrik gemeet is.

“Landbou is altyd dankbaar vir reën en alhoewel ons bekommerd is oor die ongewone hoe reënvalsyfers in sekere gebiede van die Wes-Kaap, is die voorspelling dat die reën oor die volgende paar dae wel gaan opklaar. Ons maan nog steeds boere om wel die weerpatrone dop te hou en maatreëls te tref om potensiele vloedskade aan infrastruktuur en oeste binne hulle vermoëns te probeer voorkom.”

Gewaarsku oor die weer

Ná die grootskaalse vloede wat die Noord-Kaap en Noordwes vroeër die jaar getref het, het die Nasionale Rampbestuursentrum op 26 Januarie 2011 aan die parlementêre portefeuljekomitee vir samewerkende regering gesê die swaar reënneerslae gaan later vanjaar suid beweeg.

“Dit gaan voortgaan soos nou tot Mei, en dan gaan dit oorskuif na die Wes-Kaap in Junie-Julie,” aldus mnr. Maphaka Tau, senior bestuurder van die sentrum. Tau het toe gesê hulle het toe reeds die rampbestuurstrukture in die Kaap gewaarsku om homself vir só ‘n situasie te begin voorberei.

Lees ook: Boere bid vir sonskyn

9 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot