AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Suider-Afrika produseer meer kos

Al neem Suider-Afrika se landbouproduksie toe, is die streek nie naastenby só suksesvol soos Brasilië en Indië as dit kom by die uitwissing van hongersnood nie.

Al neem Suider-Afrika se landbouproduksie toe, is hierdie streek nie naastenby só suksesvol soos Brasilië en Indië as dit kom by die uitwissing van hongersnood nie, het mnr. Langa Zita, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, gesê.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery en die Verenigde Nasies Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) het Wêreldvoedseldag by die Reserwebank se konferensiesentrum in Pretoria gevier.

“Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se voedselsekerheidsituasie vir die 2008/’09 bemarkingsjaar was oor die algemeen aanvaarbaar gewees danksy goeie reënval en beter produksiemiddele wat gebruik is,” sê Zita.

Die streek se algehele graantekort het van 3,68 miljoen ton in die 2007/’08 bemarkingsjaar tot ‘n tekort van 1,6 miljoen ton in die 2008/’09 bemarkingsjaar gedaal. Die streek is steeds ‘n netto invoerder van melk en vleis (bees, bok, skaap, pluimvee en vark), maar statistiek dui daarop dat die produksie van vleis, eiers en melk in 2008 met onderskeidelik 4,2%, 1,8% en 2,2% hoër as in 2007 was, sê Zita.

18 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,481
-0.9%
Alle aandele
76,102
-0.8%
Hulpbronne 10
66,667
-1.3%
Industriële 25
102,663
-0.5%
Finansiële 15
15,469
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot