AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suidwes-Vrystaat nog in droogtegreep

Ondanks goeie neerslae elders in die provinsie, is die droogte in die suidweste van die Vrystaat nog nie gebreek nie.

Volgens Vrystaat Landbou het groot hoeveelhede reën sedert die begin van Februarie verligting vir boere in die ooste en noorde van dié provinsie gebring. Die suidelike en westelike gedeeltes word egter steeds deur die droogte geteister en reën het net op sekere plekke in dié gedeeltes geval.

Daar het binne 'n week 270 mm in die Steynsrus-omgewing geval en verlede week het tussen 70 en 115 mm in die Bultfontein-omgewing geval.  Die Zastron-omgewing het ook goeie neerslae gehad, maar mnr. Koos Breytenbach, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, sê heelwat reën is nog nodig voor die streek se damme kan vol loop.   

Dit reën nie kos nie
“Dele suidwes van Philippolis het amper nog niks reën gehad nie,” sê mnr. Jacques van Rensburg, Vrystaat Landbou se streekvoorsitter van Bethulie, Springfontein, Jagersfontein, Trompsburg, Fauresmith en Philippolis. 

Hy sê neerslae verskil van plaas tot plaas en al het 80% van dié streek reën gehad, is droogtehulp steeds nodig. “Dit reën nie kos nie en die probleem is dat sowat 'n maand moet verloop voor die effek van die reën in weiding of aanplanting sigbaar sal wees."  
Luckhoff en Petrusburg se reën het ook in strepe geval. Die gemiddelde reënval was sowat 25 mm, maar in sekere gedeeltes het tot 100 mm geval.

Boere kort hulp
Volgens dr. Jack Armour, operasionele bestuurder van Vrystaat Landbou, is gebiede suid en wes van Bloemfontein, en areas rondom Dewetsdorp, Reddersburg, Koffiefontein, Dealesville, Hertzogville, Boshoff en dele van Brandfort en Verkeerdevlei in die knyp. Boere in dié streke het sover 2000 bale se voer ontvang van die 3500 bale wat geskenk is.

Gedeeltes van Dealesville, Hertzogville en Boshoff het reënbuie gehad, maar mnr. Wilie Goosen, streeksvoorsitter van dié areas, sê die uitwerking van die droogte sal eers gebreek wees as hulle opvolgreën gedurende die res van Februarie en Maart gehad het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot