AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Suiker- en wildplase in KZN gesog

Ál hoe meer kopers is op soek na wild- en suikerplase in die noorde van KZN.

Voornemende kopers in die noordelike deel van KwaZulu-Natal is veral op soek na suiker- en wildplase.

Volgens mnr. Phil Hammill, prinsipaal van Pam Golding-eiendomme in die Richardsbaai-gebied,  is daar ook groeiende belangstelling in plase waar hout-, suiwel- en ekotoerismebedrywighede moontlik is.

“Die gewildste gebiede is Gingindlovu, Empangeni, Mtubatuba, Hluhluwe, Mkuze en Pongola, met 'n bloeiende in belangstelling in gebiede langs die wêrelderfenisgebied van die St Lucia-vleilandpark.”

Kleinskaalse boere, met finansiële steun van instellings soos die Land Bank, stel ook baie belang om plase in die streek te koop.

Bosbou word in sowel die kusgordels as binnelands beoefen terwyl suiker, groente en subtropiese vrugte meer in eersgenoemde verbou word en binnelands meer met beeste, skape en wild geboer word.

Hammill sê die pryse vir hoewes van sowat 8 ha kan by R4 miljoen begin en bied dan geleenthede vir boerdery met piesangs, neute, hoenders, eiers, hidroponika, vrugte en groente.

Vir 'n suksesvolle suikerplaas kan 'n mens tot R30 miljoen betaal en vir wildsplase met gevestigde lodges tot R70 miljoen. Laasgenoemde is winsgewend en gesog, veral in die Pongola-omgewing, en die plase wissel van 150 ha tot 250 ha.

Hammill sê daar is beslis 'n merkbare neiging na meer wildboerderye te oordeel aan die vinnige groei in wildplase, die groter wordende gebied met wildsheinings, en die groot vraag na wild wat privaat en op veilings verkoop word.

“Huidige verkopers is nie haastig nie, daarom hou die pryse. Plase word gewoonlik verkoop wanneer mense wil aftree of iewers anders heen wil trek, en nie weens finansiële druk of omdat mense wil emigreer nie,” sê Hammill.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
19.36
+0.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,629.15
-0.9%
Silwer
18.61
-1.4%
Palladium
2,048.38
-1.2%
Platinum
855.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot