AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Suikerbedryf: Patel beter planne hê, anders . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Dringende optrede en planne is nodig om suikerrietkwekers, veral die kleiner boere, te help om hierdie seisoen te oorleef.

Dit is Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, se beurt om Donderdag sy departement se begrotingsrede aan Suid-Afrikaners te lewer. Die suikerbedryf hoop Patel se toespraak sluit planne in wat suikerrietkwekers kan help om te oorleef midde die huidige krisis in die bedryf weens Tongaat Hulett en die Gledhow-meule wat albei in sakeredding is. Geen sakereddingsplan is al deur enige van die sakeredders voorgelê nie.

Andrew Russell, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging, het Dinsdag in ’n verklaring gesê as hul oproep vir planne wat die bedryf moet help, verontagsaam word, kan dele van die bedryf ineenstort.

“Amper sewe maande nadat Tongaat Hulett sy Suid-Afrikaanse bedrywighede in vrywillige sakeredding geplaas het, ervaar kwekers steeds finansiële en bedryfsonsekerhede. Ons kommer hieroor is ernstig. Sonder dringende planne sal ’n aantal kwekers wat op klein skaal boer nie hierdie seisoen oorleef nie.”

Die suikerreus se sakereddingspraktisyns het onlangs die hooggeregshof genader vir regsverligting van verskeie finansiële verpligtinge. Tongaat Hulett se sakereddingspraktisyns het meer as R1 miljard se betalings wat aan die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV) verskuldig is, teruggehou. Die SASV samel betalings in, en administreer en herverdeel dit namens die hele suikerbedryf ingevolge die suikerbedryfsooreenkoms van 2000 en die Suid-Afrikaanse Suikerwet (Wet 9 van 1978).

Met die Gledhow-suikermeule in private besit wat ook onlangs in vrywillige sakeredding gegaan het en nou ook nie heffings en herverdelings aan die SASV betaal nie, beloop uitstaande betalings aan die suikerbedryf ongeveer R1,7 miljard.

Die impak van dié wanbetalings het volgens Russell reeds bygedra tot ’n daling van R400/t in die gemiddelde verhaalbarewaarde-prys wat aan die produsente vir hul oeste betaal word.

In sy hofaansoek vra Tongaat Hulett verligting om betalings aan die SASV te maak terwyl die maatskappy in vrywillige sakeredding is en Patel is een van 14 respondente in Tongaat se aansoek.

“Kwekers kan egter nie wag vir ’n oplossing en beslissing deur ’n hof nie. Om te oorleef, het kwekers dringend geld nodig om die gapings te vul wat hierdie wanbetalings van Tongaat Hulett en Gledhow laat. Dit is inkomste waarop produsente staat maak om hul bedrywighede voort te sit gedurende hierdie seisoen. Dit word ook gebruik om hul finansiële verpligtinge teenoor werknemers, kontrakteurs en verskaffers na te kom.”

Russell waarsku teen katastrofiese gevolge in die hele suikerbedryf se waardeketting as hulp en verligting nié in onder meer Patel se begrotingsrede uitgestippel word nie. “KwaZulu-Natal en Mpumalanga kan nie bekostig dat die bedryf ineenstort nie.”

Die bedryf sorg vir 1 miljoen mense se lewensmiddele, veral mense in landelike gebiede met min alternatiewe vir werk.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot