AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Suikerbedryf soek ook tariefbeskerming

Nie net SA se pluimveebedryf pleit om tariefbeskerming nie: Die suikerbedryf is óók bitter daaroor.

Die kwynende suikerbedryf kan ook sowat R1 miljard beter daaraan toe wees as die Regering help met tariefbeskerming teen invoer en om Europese markte meer toeganklik te maak.

Mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van die SA Suikervereniging (SASV), het op ’n mediabesoek in Mpumalanga gesê indien Suid-Afrika voorrangtoegang vir 300 000 ton suiker in die Europese mark kan kry, kan R600 miljoen méér daardeur verdien word.

Hy hoop dat suiker ingesluit sal word by ’n moontlike handelsooreenkoms binne ’n ekonomiese vennootskap (EPA) tussen die EU en onder meer Afrika, wat hopelik teen middel vanjaar afgehandel sal word. Van die suidelike EPA-lande is Suid-Afrika die enigste wat nie voorrangtoegang tot die Europese suikermark het nie.

Werksgeleenthede van 16 000 mense
Trikam het gesê die plaaslike bedryf kan ’n verdere R300 miljoen verdien as invoer van die jaarlikse 240 000 ton tot 100 000 ton verminder kan word. Tans word sowat 20 000 ton suiker per maand ingevoer, hoofsaaklik vanaf Brasilië. Dit is gelykstaande aan die produksie van twee meulens per jaar. “Dit is ook gelykstaande aan werksgeleenthede van sowat 16 000 mense.”

Vir elke ton suiker  wat ingevoer word, moet ’n ton suiker teen ’n verlies van R2 000 uitgevoer word omdat die wêreldprys só deur subsidies verwring is dat dit aansienlik laer as die produksiekoste van suiker is. Suid-Afrika is een van min surplusprodusente ter wêreld waar daar nie tariefbeskerming is nie, hoewel ’n tariefstruktuur geld.

Indien die wêreldprys onder dié prys is, is daar ’n tarief. In Suid-Afrika was die wêreldprys egter jare lank hoër as die verwysingsprys en daar was dus geen tariefbeskerming nie.” Die Internasionale Kommisie vir Handelsadministrasie (ITAC) is versoek om die dollargegronde verwysingsprys te verhoog sodat dit beter beskerming teen invoer kan bied. Naas mielies, is suikerriet die gewas wat die meeste in Suid-Afrika aangeplant word. Sowat 2,2 miljoen ton suiker word jaarliks geproduseer en die bedryf verdien sowat R12 miljard per jaar.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.47
-0.4%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,640.01
-0.2%
Silwer
18.70
-0.9%
Palladium
2,050.50
-1.1%
Platinum
855.30
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,562
-1.0%
Alle aandele
62,824
-0.9%
Hulpbronne 10
55,128
-2.1%
Industriële 25
78,631
+0.3%
Finansiële 15
13,876
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot