AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suikerbelasting kan werksverliese bring

Die suikerbelasting wat die Regering wil instel om openbare gesondheid en maatskaplike welstand te bevorder, kan werksverliese meebring, sê die DA.

Die Demokratiese Alliansie (DA) meen die beplande suikerbelasting sal tot werksverliese lei. Dié party het kommentaar gelewer op die belasting wat die Nasionale Tesourie op 1 April 2017 wil sien in werking tree. Daar word beoog om net eers versoete suikerdrankies soos koeldrank te belas.

Die Tesourie meen dat suikerbelasting sowat R11 miljard tot die staatskas kan byvoeg. Dr. Wilmot James, die DA se skaduminister vir gesondheid, sê die huidige werkloosheidskrisis is wel bekend en dat enige maatreël teengestaan moet word wat werk verwoes.

Daar word gereken dat die instel van suikerbelasting nagenoeg 60 000 werksverliese in die botteleringsbedryf kan meebring. Die DA stel voor dat die belasting gestruktureer word om produkvernuwing aan te moedig. Dit behels die inbring van progressiewe belasting vir vervaardigers wat maatskappye sal aanmoedig om produkte te ontwikkel en te vervaardig wat onder die voorgestelde suikerplafon val, en dus nie bykomende belasting trek nie.

James sê die vervaardigers van drankies moenie as ’n vyand van verandering gesien word nie. “Besighede is in staat tot buitengewone innovering as die aansporings reg is. Die rol van die Regering in die regulering van die individu se eet- en drinkgewoontes moet altyd gebalanseer word met die uitoefening van die individu se keuse.”

Die Regering wil landsburgers ontmoedig om te veel suiker in te neem deur versoete suikerdrankies te belas met 2,29c vir elke gram suiker per liter. Die belasting geld nie vir vrugtesappe waarin natuurlike suiker voorkom nie, en ook nie vir onversoete melk en melkprodukte nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.03
+0.5%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.14
-0.3%
Silwer
20.59
-0.3%
Palladium
2,275.31
+0.8%
Platinum
926.89
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot