AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suikerriet: Meulenaars pak probleme met verwerkingsvermoë aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Die groep se suikerproduksie in Suid-Afrika het in die ses maande tot einde September met 13,4% tot 431 miljoen ton gestyg. Foto: Verskaf
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Die groep se suikerproduksie in Suid-Afrika het in die ses maande tot einde September met 13,4% tot 431 miljoen ton gestyg. Foto: Verskaf
Teen einde verlede jaar het organisasies wat suikerrietkwekers verteenwoordig, die SA Suikerrietkwekers en die Suid-Afrikaanse boere-ontwikkelingsvereniging (SAFDA) afsonderlik groot kommer oor die probleme met verwerkingsvermoë uitgespreek.

Suid-Afrika se twee grootste suikerrietverwerkingsmaatskappye, Illovo en Tongaat Hulett, het bevestig dat hulle dringend probleme met hul verwerkingsvermoë aanpak. Hierdie probleme het daartoe bygedra dat tot 2,2 miljoen ton van Suid-Afrika se suikerriet verlede jaar nie verwerk kon word nie.

Teen einde verlede jaar het organisasies wat suikerrietkwekers verteenwoordig, die SA Suikerrietkwekers en die Suid-Afrikaanse boere-ontwikkelingsvereniging (Safda) afsonderlik groot kommer oor die probleme met verwerking uitgespreek. Talle oes-gereedsuikerrietlande sou oorgedra moes word na die 2022-suikerrietverwerkingseisoen, met ongunstige finansiële en praktiese gevolge vir die betrokke suikerrietboere.

Voordat die probleme met die maatskappye se verwerkingsvermoë verlede jaar duidelik geword het, is Suid-Afrika se suikerrietkwekers en -meulenaars reeds deur ’n verskeidenheid kwessies swaar getref. Dit sluit in mededinging van ingevoerde suiker wat op die nasionale mark gestort word, die instelling van die suikerbelasting op suikerversoete drankies, die styging in produksiekoste en krimpende winsmarges.

Mnr. Tshepo Marumule, direkteur vir korporatiewe sake by Illovo, sê dat sy maatskappy se verwerkingsvermoë nie hierdie kwessies vrygespring het nie. Dit is vererger deur die onluste in KwaZulu-Natal gedurende Julie 2021, en deur die buitengewoon groot tegniese probleme by twee meulens.

“Illovo het daarna aansienlike beleggings in al sy suikermeulens gemaak om instandhouding te versterk en die betroubaarheid van fabriekstoerusting te verbeter.”

Hy sê Illovo sal voortgaan om gereeld met sy suikerrietverskaffers in gesprek te tree om vertroue reg oor die maatskappy se voorsieningsketting te skep en te versterk.

Mnr. Dave Howells, besturende direkteur van Tongaat Hulett, sê die covid-19-pandemie het buiteseisoense onderhoud van sy maatskappy se drie suikermeulens nadelig beïnvloed. Dit het bygedra tot talle onklaarrakings gedurende die 2021-verwerkingseisoen. Die probleme is vererger deur die ontwrigtings weens die Julie-onluste en omdat die maatskappy moes probeer om suikerriet wat tydens hierdie onluste deur brandstigters aan die brand gesteek is, ook te verwerk.

“Buiteseisoense instandhouding en beplanning vorder goed om al die groot kwessies aan te pak wat die verwerkingsprestasie uit ’n meulenaar se oogpunt beïnvloed het. Ons is op koers om die 2022-verwerkingseisoen by al drie meulens einde Maart te begin soos geskeduleer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot