AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suikersubsidies in Europa laat 'n suur smaak

Buitensporige suikersubsidies in Europa kos Suid-Afrika se suikerbedryf meer as R1,5 miljard per jaar en verhoed dat 55 000 kleinskaalse suikerboere die greep van armoede kan afskud.

Aktiviste van Oxfam Internasionaal, 'n organisasie wat hulpagentskappe in 120 ontwikkelende lande, verteenwoordig, het meer as 'n honderd kilogram Europese suiker op 'n kaart van Afrika by die wêreldberaad gestort om teen subsidies in Europa beswaar te maak.

Die organisasie sê hy wou aan Europese verbruikers toon dat belastingbetalers se geld gebruik word om die bestaansreg van boere en plaaswerkers in van die wêreld se armste lande te ondermyn.

Me. Penny Fowler, woordvoerder, sê suikerproduksie in Europa is die duurste in die wêreld en is net moontlik omdat boere jaarliks sowat R16 miljard se staatsubsidies ontvang. Daarteenoor word tariewe van 140 % op ingevoerde suiker gehef.

Volgens Oxfam is Suid-Afrika se produksiekoste ongeveer die helfte van dié in Europa. Mosambiek, een van die goedkoopste suikerprodusente in die wêreld, is ook bykans heeltemal van die Europese mark afgesny.

Vanweë die tariewe sal Mosambiek die geleentheid verbeur om teen 2004 sowat R1,06 miljard uit suikerverkope te verdien. Dit is amper 75 % van die ontwikkelingshulp wat die Europese Unie jaarliks aan dié land verskaf.

Oxfam sê wêreldhandel sal nooit regverdig wees voor die ontwikkelde wêreld nie sy eie voorskrifte volg en van die landbousubsidies en beperkende tariewe ontslae raak nie. "Storting van Europese suiker moet onmiddellik gestaak word en daar moet volle toegang tot markte vir die mees onderontwikkelde lande wees."

13 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,715.07
-0.7%
Silwer
20.58
-2.3%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot