AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Suiwelreus belê sterk in landelike ontwikkeling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Die internasionale suiwelmaatskappy Danone het ’n ooreenkoms van R75 miljoen per jaar met Ncora Dairy gesluit en homself verbind tot die opheffing van die Oos-Kaapse gemeenskap.

Ncora Dairy melk 2 400 kruisteel-Jerseykoeie en lewer sowat 10,5 miljoen liter melk per jaar, maar die vennootskap sal onregstreeks meer as 1 200 gemeenskapslede bevoordeel, terwyl 35 gemeenskapslede deur die plaas in diens geneem word.

Die vennootskap skakel in by die visie van mnr. Antoine Riboud, voormalige hoofbestuurder van Danone, wat in 1972 aangekondig het dat Danone se korporatiewe verantwoordelikheid nie by die fabriekshek ophou nie, maar ook maatskaplike opheffing moet insluit.

Mnr. Kid Nkantsu, bedryfsdirekteur van Danone Suider-Afrika, sê die vennootskap met Ncora Dairy is een van die eerste in sy soort waar ’n melkplaas wat deur swart boere besit word, produkte aan ’n verwerker sal verskaf.

“Besigheid moet altyd hand aan hand met die verbetering van ons gemeenskappe se bestaan loop. Terselfdertyd is vandag se ooreenkoms ’n verbintenis om modelle van herlewingslandbou binne die kommersiële landbou te ontwikkel. Ncora is ’n plaas met soveel potensiaal en dit het al die nodige infrastruktuur. Ons glo die melkery is gereed vir ons reis om die bedryf te versterk deur die grond te beskerm, boere te bemagtig en dieresorg te bevorder.”

Me. Phumzile Mlambo-Ngcuka, voormalige adjunk-president van Suid-Afrika en aandeelhouer in Ncora Dairy, sê vennootskappe met die private sektor om die landbou te bevorder, is uiters belangrik om Suid-Afrika se groter doelwitte te behaal.

“Dit is ’n besondere vennootskap wat nie net verseker dat boere die geleentheid gebied word om hul vaardighede uit te bou en meer volhoubaar te boer nie, maar wat ook verseker dat Danone die beste melk vir sy produkte verkry, terwyl die omgewing in gedagte gehou word.”

Kid Nkantsu
Mnr. Kid Nkantsu, bedryfsdirekteur van Danone Suider-Afrika. Foto: Verskaf
Simphiwe Somdyala
Mnr. Simphiwe Somdyala, hoofbestuurder van Amadlelo Agri, eienaar van Ncora Dairy. Foto: Verskaf

Mnr. Bulelani Ngcuka, voorsitter van Amadlelo Agri, wat Ncora Dairy besit, sê die Oos-Kaap het ’n migrasie-probleem met mense wat die provinsie verlaat weens werkloosheid. “Dit is vennootskappe soos hierdie wat weer geleenthede vir die gemeenskappe op die platteland skep. Ons sien uit na die verhouding met Danone om saam aan ’n toekoms te bou.”

Mnr. Simphiwe Somdyala, hoofbestuurder van Amadlelo Agri, sê die vennootskap gaan nie net oor die verskaffing van melk nie, maar oor die verandering van lewens. “Ons is dankbaar vir die ondersteuning wat aan ons gebied is om hierdie vennootskap te kan aangaan en ons sien uit na die waarde wat dit sal bring om ons gemeenskap se lewens te verander.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
-2.3%
Rand - Pond
21.59
-3.9%
Rand - Euro
18.51
-3.2%
Rand - Aus dollar
12.01
-2.7%
Rand - Jen
0.13
-4.1%
Goud
1,800.19
+1.8%
Silwer
22.53
+1.5%
Palladium
1,903.37
+0.8%
Platinum
1,041.98
+0.4%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot