AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Superbowl-advertensie vereer die boer

’n Advertensie waarin die gedig God made a farmer gebruik is, het wye reaksie uitgelok tydens ’n voetbalwedstryd.

Wye reaksie het gevolg op ’n advertensie van die Dodge-voertuiggroep wat die boer in Amerika vereer het. Die advertensie is uitgesaai tydens ’n Amerikaanse voetbalwedstryd by die Superbowl, en kykers se reaksies het gewissel van ’n traan in die oog tot ’n gaap of ’n grynslag met peinsende uitdrukkings.
 
Die advertensie is saamgestel uit foto’s van plaasbedrywighede en boere, terwyl die gedig God made a Farmer wat deur Paul Harvey, ’n bekende Amerikaanse radio-omroeper, voorgedra word, in die agtergrond speel.
 
Die gedig fokus op die daaglikse take van boere en wat dit beteken om ’n boer te wees. Dit beskryf die boer ook as ’n versorger wat deur God geskep is.
 
Pragtige verrassing
Volgens die blog MySanAntonio.com word die advertensie as ’n “pragtige verrassing” beskryf wat Amerika se “onbesonge held ? die boer” vereer.
 
Op die blogtuiste Slate.com word die advertensie beskryf as een van die mees opvallende advertensies wat tydens ’n Superbowl-wedstryd uitgesaai is.
 
Harvey het die gedig die eerste keer in in 1978 in ’n toespraak by die konferensie Toekomstige Boere van Amerika voorgedra. Dié advertensie volg op ’n video wat in 2011 deur Farms.com op YouTube gelaai is, wat meer as 1 miljoen keer gekyk is.
 
Bronne: MySanAntonio.com en Slate.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.20
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,662.13
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,162.50
-2.0%
Platinum
863.50
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot