AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Superwagte beskerm Ceres-plase

Private sekerheidsmaatskappye is op plase by Ceres ontplooi om boerderye te beskerm omdat die Polisie dit nie kan doen nie.

Sogenaamde “superwagte” is in diens geneem om boerderybates op plase in Ceres te beskerm, luidens 'n berig op City Press se webwerf.

Een van boere wat sulke wagte gehuur het, is mnr. Gys du Toit, besturende direkteur van Dutoit Agri, van Ceres. Hy het aan City Press gesê “baie private sekuriteit is ingebring.”

Du Toit het persoonlik met die Wes-Kaapse premier, me. Helen Zille, gepraat en versoek dat die Nasionale Weermag ingeroep word om boere en hul eiendom te beskerm. Nadat Zille geen reaksie op dié versoek van pres. Jacob Zuma gekry het nie, moes boerderye hul eie sekerheidmaatreëls tref.

Bron: www.citypress.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.88
+0.8%
Palladium
2,280.69
+2.5%
Platinum
911.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,319
+2.5%
Alle aandele
65,812
+2.5%
Hulpbronne 10
63,742
+3.4%
Industriële 25
79,509
+2.6%
Finansiële 15
13,999
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot