AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Suur mynwater gaan krisis raak

Die besoedeling van Carolina se drinkwater deur suur mynwater is slegs die begin van ’n kettingreaksie waarteen gewaarsku is, sê Mpumalanga Landbou.

Die besoedeling van Carolina se drinkwater deur suur mynwater is slegs die begin van ’n kettingreaksie waarteen gewaarsku is, sê Mpumalanga Landbou.


“Dit is slegs die begin van ’n kettingreaksie. Ek wil nie sinies klink nie, maar dis nou te laat, die staat sal dit nie self kan stuit nie,” aldus mnr. Koot Claasen, voorsitter.


Claassen sê ná die voorval meen hy dat suur mynwater al hoe meer op verskillende plekke gaan begin uitsyfer. “Ons waarsku al baie jare lank dat die Regering iets moet doen, want rehabilitasie word nie reg gedoen nie, maar niemand slaan ag daarop nie. ’n Mens weet nie of die staat nou regtig iets gaan of kan doen nie.”


Luidens ’n berig op News24.com het die krisis in Carolina die afgelope naweek ontstaan.


Vinnige reaksiespan

Mnr. Themba Khumalo, woordvoerder vir die Departement van Waterwese, sê hulle is uiters bekommerd oor die situasie. Die departement het ’n reaksiespan, wat uit ingenieurs en wetenskaplikes bestaan, aangestel om die owerheid te help om swaar metale uit die drinkwater te verwyder.


Amptenare van die Chief Albert Luthuli plaaslike munisipaliteit gooi tans daagliks dosyne sakke kalk in die dorp se drinkwater in ’n poging om die pH-vlakke te herstel. Die grootste probleem is om aluminium uit die water te verwyder. Die water is steeds nie geskik vir menslike gebruik nie.


Drinkwater vir die dorp word tans van Breyten en Chrissiesmeer af aangery.


Bron: News24


22 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.16
+0.0%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,690.52
+1.8%
Silwer
20.41
+7.3%
Palladium
2,247.50
+3.7%
Platinum
901.00
+4.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.4%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot