AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Suur mynwater gaan R1 miljard kos

Die hantering van die suur mynwater aan die Witwatersrand gaan die staat R1 miljard kos.

Die hantering van die suur mynwater aan die Witwatersrand gaan die staat R1 miljard kos.


Luidens ’n berig op MiningMX het me. Edna Molewa, die Minister van Waterwese en Omgewingsake, gesê ’n sakeplan vir ’n strategie om die probleem te probeer oplos, sal volgende maand beskikbaar wees.


Molewa het vrae van me. Sandy Kalyan en mnr. Gareth Morgan, albei lede van die Demokratiese Alliansie (DA), in die parlement beantwoord. Sy het aangedui dat die R225 miljoen wat vir die huidige boekjaar begroot is, is nie genoeg nie.


“Die bedrag van R225 miljoen vir dié boekjaar sal ons help om die probleem aan te pak,” aldus Molewa.


“Vir die komende jaar kan ons nou skat dat die finale syfer vir die drie mynkomme in die omgewing van R1 miljard sal beloop. Dit sal definitief afhanklik wees van die oplossings wat voorgestel word”.


Krisisbestuur

Molewa sê sy het reeds die Trans-Caledon-tonnelowerheid (TCTA) in April aangestel om krisisbestuur by die drie toe te pas.


Die werk wat reeds gedoen is, sluit die installering van pompe om die water na aanlegte te pomp waar dit behandel kan word, in. Pompe gaan ook geïnstalleer word om die behandelde water na nabygeleë waterbronne af te voer. 


Intussen het mnr. John Munro, die hoof uitvoerende beampte van Rand Uranium, aangedui dat daar tans te stadig beweeg word om die saak op grondvlak vas te vat. Hy meen wel die suiwering van suur mynwater en die hergebruik daarvan kan ekonomiese voordele vir Suid-Afrika inhou.


Lees hier hoe landbougrond deur waterprobleme bedreig word.


Bron: MiningMX


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot