AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swaar reën vir SA boere in Kongo

Nie net SA boere het die laaste week reën ontvang nie, boere in die Kongo het op een dag 300mm gemeet.

Die mielie-aanplantings van die groep Suid-Afrikaanse boere wat in Kongo Brazzaville boer, is baie naby aan oes, maar reën verhinder tans die proses. Landerye is uiters modderig, met swaar reën wat sedert einde Maart val.

“Hulle het op een dag al tot 300mm gemeet. Die mense in die Kongo meet die reën in meters, nie millimeters nie,” skerts mnr. Dirk Hanekom, uitvoerende hoof van Agri Kongo. Nietemin word ’n goeie oes verwag.

Skorsings en verhore
Intussen vind die verhore van drie lede van die organisasie wat in Februarie die jaar geskors is, binnekort plaas. Die drie skorsings hou verband met insidente wat oortredings teenoor die plaaslike gemeenskap van ’n informele nedersetting insluit.

Die organisasie het ’n ooreenkoms met die land se regering dat lede die hoogste standaarde van etiese optrede aan die dag sal lê, en die plaaslike gemeenskap ophef, en weens dié voorneme het die skorsings plaasgevind. Hanekom sê die verhore sal binne die volgende twee maande plaasvind.

Lede en werkenemers van Agri SA sal die verhore behartig, en terselfdetyd word ‘n kongres vir al die lede van Agri Kongo beoog. ’n Grondwet vir die organisasie word intussen gefinaliseer, wat albei lande se grondwette en wette in ag neem. “Ons wil ’n platorm skep wat elke onsekerheid wat mag bestaan, kan aanspreek,” aldus Hanekom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,708.33
-0.3%
Silwer
20.65
-0.0%
Palladium
2,269.47
+0.3%
Platinum
930.55
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,341
-0.1%
Alle aandele
65,734
-0.2%
Hulpbronne 10
63,419
+0.2%
Industriële 25
79,722
-0.4%
Finansiële 15
14,017
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot