AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Swaar strawwe vir plaasmoordenaars

Drie moordenaars van ? boer en sy bejaarde ma in die Noordoos-Kaap is swaar vonnisse opgelê.

Die drie moordenaars  wat in Augustus verlede jaar mnr. Ruben Gouws (65) ’n boer en afgetrede skoolhoof en sy ma, Hermien (88) op hulle plaas, Pinevale, Ida, in die Noordoos-Kaap om die lewe gebring het, is swaar vonnisse opgelê.

Sipho Zweni (23), Siphosetu Matoni (25) en Lusindiso Mbekeni (20) is in die hooggeregshof in Grahamstad almal dubbele lewenslange tronkstraf opgelê. Benewens dié straf, is Zweni tot ’n bykomende 45 jaar, Mbekeni, (25 jaar) en Matoni, (15 jaar) gevonnis. Die bykomende straf spruit uit uit hul skuldigbevinding aan roof, die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie en die rig van ’n vuurwapen.

Gouws was twee se onderwyser

Die drie veroordeelde moordenaars, van wie twee onderrig by Gouws in die Ida Hoërskool ontvang het, het hom laatmiddag by sy agterdeur in die huis oorval en verskeie kere met ’n mes gesteek. Hy is gedwing om die kluis oop te sluit en daarna met telefoonkabels vasgebind. Sy ma is met ’n serp verwurg.

Die Ida-gemeenskap het die strawwe verwelkom. Mnr. Nonkwenke Tsholoba (45) ’n buurman van Gouws het aan Landbouweekblad gesê hy hoop die moordenaars ‘vrot’ in die tronk omdat die Gouws-familie steunpilare in die gemeenskap was en niemand ooit enige leed aangedoen het nie.

Die maatskaplike werker het in haar hofverslag gesê die drie moordenaars het geen berou getoon nie. Die regter kon ook geen versagtende omstandighede vind nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot