AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9385
29,00
CORN
30 Sep
-
4796,8
8,80
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4930,8
38,80
YMAZ
30 Sep
-
4888
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swak rand pootjie SA se invoer

In tye van plaaslike tekorte, soos Suid-Afrika weens die droogte ervaar, is invoer veronderstel om gapings te vul.

Weens die swak rand trek Suid-Afrika nie voordeel uit die lae internasionale pryse van landboukommoditeite nie.

Mnr. Paul Makube, senior landbou-ekonoom van FNB, sê in tye van plaaslike tekorte, soos Suid-Afrika weens die droogte ervaar, is invoer veronderstel om gapings te vul. Weens die swak rand het landbou-invoer egter duur geword.

Suid-Afrika geniet om dieselfde rede ook nie die voordeel van die rekord-lae pryse van ru-olie nie, wat internasionale vragkoste laat daal het.

Makube sê in 'n verklaring die pryse van internasionale landboukommoditeite sal na verwagting danksy goeie produksie afwaarts bly neig.

Die risiko’s vir die rand sluit in aggressiewe rentekoersverhogings in Amerika, die afgradering van Suid-Afrika se kredietgradering, en die verslegting van die plaaslike sosio-ekonomiese situasie.

Makube verwag dat veral graanverwante voedselpryse aanstaande jaar beduidend kan daal, terwyl vrugte- en groentepryse na die einde van vanjaar laer kan neig as die voorspelde beter weersomstandighede 'n werklikheid word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.63
+0.4%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,217.07
+0.5%
Platinum
875.03
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,388
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,587
+1.3%
Industriële 25
77,137
+0.5%
Finansiële 15
13,780
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot