AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8980
30,00
CORN
07 Okt
-
4800
-18,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10560
80,00
WEAT
07 Okt
-
7202
-8,00
WMAZ
07 Okt
-
5031,2
-28,80
YMAZ
07 Okt
-
4820
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swak toestand van Vrystaatse paaie belemmer graandiewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michelle van der Spuy
Foto: Michelle van der Spuy
Boere stroop tans en sal binnekort kan agterkom watter verliese hulle weens graandiefstal gely het.

Daar word nog nie veel melding van graandiefstal in die noordelike gedeeltes van die Vrystaat gemaak nie, maar aangesien daar tans gestroop word, sal boere binnekort kan vasstel watter verliese hulle as gevolg daarvan ly, sê dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou.

Daar is egter volgens haar in die omgewing van Bothaville en Vierfontein voorvalle waar droë mielies van die lande gesteel word. Die diewe kan glo tot 20 sakke van die droë mieliekoppe op ’n slag bymekaar maak. Sy sê verdagtes is al in verband met dié voorvalle op aanklagte van betreding en diefstal in hegtenis geneem.

Dan was daar ook volgens haar ’n voorval by Heuningspruit waar ’n groep van 15 gewapende persone ’n vragmotor met ’n sleepwa gebruik het om 20-30 ton soja van ’n graandam af te skep. ’n Vragmotor wat soja vervoer het, is ook volgens haar in Potchefstroom gekaap.

Sy meen daar word op soja gekonsentreer omdat pryse daarvoor tans goed is.

Buys sê van die veiligheidsverteenwoordigers in die noordelike gedeeltes van die Vrystaat meen die swak toestand van Vrystaatse paaie dien as belemmering vir dié tipe van misdaad en daarom vind dit nie tans op groot skaal plaas nie.

Boere moet egter volgens haar steeds bewus daarvan wees aangesien dit vinnig kan toeneem en boonop ’n groot veiligheidsrisiko inhou omdat die persone wat by graan- en mieliediefstal betrokke is, gewoonlik gewapen is en in groot hoeveelhede gedurende die nag op plase toeslaan.

“Boere moet verseker dat hulle moontlik ’n veiligheidswag of kameratoerusting plaas naby die graandamme, vragmotors en trekkers wat gedurende die nag op lande staan sodat hul produkte, werktuie en toerusting nie gesteel word nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.57
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,261.03
-0.0%
Platinum
929.86
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,144
-0.5%
Alle aandele
65,519
-0.5%
Hulpbronne 10
63,241
-0.1%
Industriële 25
79,412
-0.8%
Finansiële 15
13,986
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot