AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swakker rand nie net weens politiek

Die verswakking van die rand kan nie net aan politiek toegeskryf word nie, sê prof. Karaan.

Die verswakking in die rand kan baie meer toegeskryf word aan globale vloei van kapitaal as aan plaaslike politieke onsekerhede, sê prof. Mohammad Karaan, dekaan van die fakulteit landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch.

Hy het by die SA Voerkraalvereniging se beesboerkonferensie buite Pretoria gesê politiek vereger dit, maar is nie die grondoorsaak nie. “Baie ander ontluikende ekonomieë se geldeenhede het ook verswak, en selfs erger as by ons.”

Hy sê daar is ’n geneigdheid om in krisisomstandighede enige nuwe verwikkelinge in verband te probeer bring met bestaande patrone. Nog ’n voorbeeld is dat grondhervorming die oorsaak is vir ’n negatiewe beleggingsklimaat. “Nie heeltemal waar nie. Die grondhervorming wat ons nou sien, sien ons al die afgelope 20 jaar en niks wat ons die afgelope tyd gehoor het is nuut nie. Die negatiewe beleggingsklimaat het dieperliggende grond-oorsake en dit is nie net grondhervorming se skuld nie.”

Karaan sê nog ’n neiging wat mens veral baie in die sakewêreld sien is waar mense aanhou om goeie geld in swak projekte te bly belê. Hy sê grondhervorming is ook ’n goeie voorbeeld hiervan. “Dit is makliker om maar net geld daarin te stort as om te stop, alles te heroorweeg en stelselmatig geld te bestee aan projekte wat positiewe resultate lewer.”

Hy pleit al vir jare dat die fokus meer op mense as net op grond moet wees. Grond moet oorgedra word aan mense wat in staat is om dit produktief te bewerk. “Ek sien nie die groot getalle mense wat in staat is om daardie grond produktief te bewerk sodat dit tot voordeel van die ekonomie kan wees nie. Ons jong mense word nie met die nodige vaardighede toegerus nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
20.18
-0.1%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.64
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,652
+0.5%
Alle aandele
64,104
+0.6%
Hulpbronne 10
61,670
+2.4%
Industriële 25
77,371
-0.0%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot