AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swart bemagtiging nou 'n voorkeursaak

Die georganiseerde landbou in Suid-Afrika sal gou groter klem moet plaas op swart bemagtiging. Daar kan nie net meer oor die saak geteoretiseer word nie. Wat nou nodig is, is om te sê wat, wanneer en hoe dit toegepas gaan word.

Ook die rol van die vrou sal aandag moet kry. Dít was die boodskap van mnr. Hans van der Merwe, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA. Hy het gesê pres. Thabo Mbeki se plan vir die landbou is 'n belangrike vertrekpunt waarmee gemeenskaplike doelwitte binne die landbousektor bereik kan word. "Ons het by die punt gekom waart ons (die landbou en die Regering) nie meer teen mekaar kan werk nie, maar saam in 'n bepaalde rigting moet beweeg om te verseker dat die volle potensiaal in die land ontsluit word. Hy het gesê daar is nog 'n neiging dat baie boere terugsit en verwag dat iemand van bo die plan sal bestuur. Boere moet egter daarvan werk maak om die plan ook op plaaslike vlak te bevorder. "Neem u plek in op die plaaslike regeringstrukture en maak die besluitnemers bewus van die probleme, maar ook die geleenthede in landbou. As u dit nie doen nie kan daar maklik gemeen word dat die landbou net die gans is wat die goue eiers lê." Met verwysing na 'n rampbestuursplan vir die landbou het mnr. Van der Merwe gesê mnr. Derek Hanekom, vorige minister van Landbou, het alle veiligheidsnette wat daar vir dié sektor was, tot niet gemaak. "Die plaaslike landbou is een van die sektore wat binne die Suid-Afrikaanse ekonomie die minste beskerming geniet. "Daar sal nou van meet af aan gedink en onderhandel moet word oor watter maatreëls nodig is om die minimum beskerming aan die landbou, veral met die oog op natuurrampe, te verseker.23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,335.00
+5.0%
Platinum
920.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,406
+2.7%
Alle aandele
65,892
+2.6%
Hulpbronne 10
63,762
+3.4%
Industriële 25
79,479
+2.5%
Finansiële 15
14,071
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot