AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9380
-43,00
CORN
28 Sep
-
4765
9,00
SOYA
28 Sep
-
9390
-7,00
SUNS
28 Sep
-
9878
-18,00
WEAT
28 Sep
-
7075
22,00
WMAZ
28 Sep
-
4836
-4,00
YMAZ
28 Sep
-
4770
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swart boere kan uitvoer hupstoot gee

Suid-Afrika kan weer ’n netto-uitvoerder van beesvleis word met die hulp van opkomende en kommunale boere.

Beter bestuur onder opkomende en kommunale boere kan help dat produksie toeneem dat Suid-Afrika weer ’n netto-uitvoerder van beesvleis kan word, het prof. Frikkie Neser van die departement dier-, wild- en weidingkunde aan die Universiteit van die Vrystaat op die Brahman-wêreldkongres op Parys gesê.

Gemeet aan die persentasie vee in ’n kudde wat deur boere verkoop word, verkoop kommersiële boere in Suid-Afrika jaarliks gemiddeld 32% van hul vee. Dit is redelik in ooreenstemming met ander lande soos Amerika (38%), Nieu-Seeland (37%), die Europese Unie (34%), Argentinië en Uruguay (30%) en Australië (28%).

Daar is egter groot kommer oor die plaaslike opkomende boere wat net 21% van hul vee verkoop, terwyl kommunale veeboere slegs 6% verkoop.

Neser het gesê dié persentasies kan met beter bestuursmetodes verbeter. Dan sal Suid-Afrika, wat tans ’n netto-invoerder van beesvleis is omdat die land nie genoeg vleis vir eie gebruik produseer nie, ’n netto-uitvoerder word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-1.0%
Rand - Pond
19.43
-0.5%
Rand - Euro
17.38
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,619.56
-0.6%
Silwer
18.02
-2.0%
Palladium
2,063.00
-0.6%
Platinum
843.47
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,285
-2.3%
Alle aandele
62,660
-2.1%
Hulpbronne 10
55,418
-2.8%
Industriële 25
77,678
-2.0%
Finansiële 15
13,946
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
êrens is jy..: Antjie Krog
Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot